Rsgc1-F01

RSGC1-F01 is 'n rooisuperreus wat in die oop sterreswerm RSGC1 in die sterrebeeld Skild lê.

Sy radius word op sowat 1 530 sonmassas geraam, wat dit een van die grootste sterre maak wat nog ontdek is. Sy volume is 3,58 miljard keer so groot soos dié van die Son.

RSGC1-F01
Die oop sterreswerm RSGC1, waarin RSGC-F01 en RSGC1-F02 geleë is. Foto: Spitzer
Die oop sterreswerm RSGC1, waarin RSGC-F01 en RSGC1-F02 geleë is. Foto: Spitzer
Sterrebeeld Skild
Spektraaltipe M3/M5
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 18h 37m 56.31s
Deklinasie -06° 52′ 32.2″
Magnitude skynmagnitude= 9,748 / 6,587
Besonderhede
Radius (R) 1,530+330−424
Ligsterkte (L) 335,000±160,000
Temperatuur (K) 3 550
Afstand (ligjaar) 22 000 ± 2 900
Ander name
RSGC1-F01, 2MASS J18375629-0652322
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Nog 'n ster in RSGC1 is feitlik net so groot of dalk groter. RSGC1-F02 word geraam op tussen 3,37 en 3,72 miljard keer so groot soos die Son wat volume betref. As een van dié sterre in die middel van die Sonnestelsel geplaas word, sal hulle buitenste skil verder as Jupiter se wentelbaan strek.

Verwysings

Skakels

  • Rsgc1-F01  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Lys van grootste sterreRadiusSkild (sterrebeeld)SonSonmassaSterreswermSuperreusVolume

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBosluisbytkoorsVrymesselaryBrugKwosiëntLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameSuid-Afrikaanse GrensoorlogQHerpes simplexGewone breukeSuid-AfrikaLys van medisinale kruieMiddelmisbruikSeekoeiMaatskappyMusieksimboleBruin huisslangWerkloosheidHannes van WykWeeluisKatSid JordanBroodbomeWhatsAppBambi WoodsPaulus van TarsusDolfynMilitêre diensplig in Suid-Afrika606AfkappingstekenGerard MoerdykKwitansieOmkoperyWes-KaapWaterWilliams Grand Prix EngineeringFrancois KrigeAnna GravesRina HugoCristina Fernández de KirchnerSatellietViëtnamoorlogLys van landeWoordeboek van die Afrikaanse TaalSlag van BloedrivierMangelontstekingKaartPerdAustraliëWoordWebkruiperBiljoenGeorgiëRusty SchwimmerTropicosAnette EngelbrechtMasaiBotswanaChristendomAngina pectorisKunselementeBernice WestItaliëBosluisBloukraanvoëlSuider-Afrikaanse ietermagogMensLettergreepNierversakingIrakRussiese inval in Oekraïne, 2022PersentasieMaselsPuberteitAkademia🡆 More