Bredasdorpsuikerbos: Plantspesie

Die bredasdorpsuikerbos (Protea obtusifolia) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort.

Die plant is endemies aan Wes-Kaap en staan ook bekend as die Bredasdorpsuikerbos. Dit kom vanaf Stanford tot Kaap Agulhas, Kaap Infanta en Stilbaai so ver as Kaap Vacca naby die Gouritsmond voor en is deel van die strandveld en fynbos-biome. Die plant is regop en word 2-4 m hoog en blom van April tot September met die hoogtepunt van Junie tot Julie.

Bredasdorpsuikerbos
Bredasdorpsuikerbos: Galery, Sien ook, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. obtusifolia
Binomiale naam
Protea obtusifolia
H.Buek ex Meisn., 1856
Sinonieme
  • Protea calocephala Meisn.
  • Scolymocephalus calocephalus (Meisn.) Kuntze
  • Scolymocephalus obtusifolius Kuntze

Die plant gaan dood nadat dit gebrand het maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in kalksteen heuwels en vlaktes op hoogtes van 0 - 200 m. Dis 'n tipiese kalksteenfynbosspesie wat kommersieel geoes word.

Die boom se FSA-nommer is 94. In Engels staan dit as die Bredasdorp protea bekend.

Galery

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Bredasdorpsuikerbos GaleryBredasdorpsuikerbos Sien ookBredasdorpsuikerbos BronneBredasdorpsuikerbos VerwysingsBredasdorpsuikerbos Eksterne skakelsBredasdorpsuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BraaiVolstruisKoorsblaarKoos du PlessisKatjieDroomHokkieMaroela MediaWiskundige terminologieAdolf HitlerWinnie Madikizela-MandelaTopsy SmithIndustriële RevolusieGreen PornoMeervoudVarkgriepE-posKompasSonGoogle TranslateSowjetunieTsoenamiIdioomKasteel die Goeie HoopAl-FatihaAngina pectorisAnrich HerbstMurunwa MakwarelaLeestekenAndrew DavisAarverkalkingHoofkarakterSkaapStadAnale seksWhatsAppPretoriaTelkomNoord-KaapWoordeboek van die Afrikaanse TaalOplossing (chemie)Wetenskaplike klassifikasieMisdaadVarkD.J. OppermanPinksterRoemeensVlag van Suid-AfrikaMobutu Sese SekoPropagandaKameelperdVenda (taal)Heks van HexrivierBlaarLys van Afrikaanse rolprentePiesangVolhoubaarheidInstagramMaagsweerWayde van NiekerkRina HugoSmeltpuntVrouDonkieLimpopo (rivier)Midde-OostePreseminale vloeistofMoedersdagNamibiëNadia ValvekensAardedagReg tot ‘n gesonde omgewingBeesKunstenaar🡆 More