Stanford

Stanford is 'n klein dorpie in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Die dorpie is reeds op 1865 op die plaas Kleinrivier uitgelê. Die plaas het behoort aan kaptein (later Sir) Robert Stanford.

Stanford
Stanford is in Wes-Kaap
Stanford
Stanford
Stanford Stanford se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°26′30″S 19°27′20″O / 34.44167°S 19.45556°O / -34.44167; 19.45556 19°27′20″O / 34.44167°S 19.45556°O / -34.44167; 19.45556
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikOverberg
MunisipaliteitOverstrand
Stigting1856
Oppervlak
 • Totaal3,92 km2 (1,51 vk. myl)
Hoogte
10 m (30 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal4 797
 • Digtheid1 224/km2 (3 170/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense9.7%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense60.3%
 • Swart mense29.1%
 • Ander0.7%
Taal (2011)
 • Afrikaans 65.8%
 • Xhosa 25.3%
 • Engels 6.7%
 • Ander 2.2%
Poskode (strate)
7210
Poskode (posbusse)
7210
Skakelkode028
Stanford
Die kerkgebou van die NG gemeente Stanford is deur Wynand Louw ontwerp.

Die R43-provinsiale pad gaan deur Stanford en die buurdorpe is Gansbaai en Hermanus.

Stanford spog ook met 'n mikrobrouery waar vyf soorte bier gebrou word.

Die Salmonsdam-natuurreservaat is naby Stanford. Die natuurreservaat is genoem na kapt. Salmond van die HMS Birkenhead.

Die plaaslike, eklektiese NG kerkgebou is ontwerp deur die argitek Wynand Louw.

Wapen

Stanford se munisipale raad het in 1989 'n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer: In swart, drie silwer klimmende leeus, rooi genael en getong; op 'n silwer skildhoof 'n aronskelk en 'n protea met skuinsgekruiste stingels, alles van natuurlike kleur. Die helmteken was 'n bokkop, en die wapenspreuk "Deus adjuvat nos".

Sien ook

Bronne

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Stanford WapenStanford Sien ookStanford BronneStanford VerwysingsStanford Eksterne skakelsStanfordSuid-AfrikaWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Pubiese hareOopbroninhoudGriekwa-AfrikaansLys van kinderspeletjiesKlein-KarooPeach van PletzenMensGeldKaapse VlakteHolocaustSonpaneelKrokodilHorlosieRookgewoonteNatuurbewaringGeloftedagRugbyGenadedoodKewerKolonoskopieHidroëlektrisiteitWillie JoubertEkotoerismeKunselementeDeelwoordSelfstandige naamwoordEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSteve BikoWet op NaturellengrondNierversakingGedigPriemgetalFamilie (verwantskap)VennootskapPuberteitAfro-AmerikanersWeerfrontAborsieDistillasieHokkieSwartVoortrekkermonumentSeevlakstygingInstagramHartseerKlereRussiese inval in Oekraïne sedert 2022ProteaFiela se kind (rolprent)DonkieTafelbergDrakensbergeDokterProvinsies van Suid-AfrikaLys van myne in Suid-AfrikaNederlandVlekvrye staalDemokrasieWinterSirkelWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKriekSleutel (musiek)Nasionale VrouedagRonelda KamferSlawernyBybelVolhoubare ontwikkelingAfrikaanse TaalmonumentPerdBank (finansiële instelling)Duitse maselsSuikersiekteSuid-Afrikaanse GrensoorlogToestand van materie🡆 More