Strandveld

Die Strandveld is ‘n kusgebied in die Wes-Kaap.

In die gebied lê die dorpe Stanford, Gansbaai, Uilenkraalsmond, Franskraal, De Kelders, Baardskeerdersbos en Wolvengat (Viljoenshof). Elim, Napier en Bredasdorp vorm die noordelike grens en ooswaarts strek dit tot L'Agulhas. In die streek kom verskeie panne en vleie voor. Die grootste en bekendste is die Soetendalsvlei.

Let wel

Hierdie streek moet nie verwar word met die Sandveld nie.

Lees ook

Bibliografie

  • Galloway, T.S.: 'n Streeksgeskiedenis oor die kusdorpe in die Strandveld van die Overberg, circa 1940 - 1994. Universiteit van Stellenbosch: ongepubliseerde M.A.-verhandeling, 2017
  • Raper, P.E.: Streekname in Suid-Afrika en Suidwes. Naamkundereeks, nr. 1. Kaapstad: Tafelberg, 1972. ISBN 0-624-00182-2

Tags:

Wes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Erebus (berg)Gewone breukeKapitaal (ekonomie)KriekGroot vyfVierde Industriële RevolusieKunsmatige intelligensieYslandRivierAfrikaanse TaalmonumentSelfmoordUitwerking van klimaatsveranderingSelfieMalariaChemiese elementEkonomiese sektorMaagsweerLys van nedersettings in Suid-AfrikaIsraelErosietipesUnited Democratic FrontMaanKweekhuiseffekTolla van der MerweCradock-4Ekonomie van Suid-AfrikaLys van Griekse mitologiese figureAnorexia nervosaKrieketPersoonlike voornaamwoordHemelvaartsdagBorskankerMonopolyOplossing (chemie)AlkoholismeTweede VryheidsoorlogStollingsgesteenteSportProstaatkankerMuishondKewerRamsar-vleilande in Suid-AfrikaVolhoubare ontwikkelingTaalEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaPolitieke partyKwaZuluRina HugoDie Stem van Suid-AfrikaSkilpadWolKoos du PlessisRuslandKoolstofdioksiedOpenbare redevoeringIdioomBlack SashSonkragProteaDemi Lee MooreMuscat Internasionale LughaweArmoedeGeboorteXhosaPuberteitInsekGroepsgebiedewetSeksDoelwitAkroniemMateriaalAborsieRacheltjie de BeerVrouOutismeOorWeer (meteorologie)🡆 More