Baardskeerdersbos: Plek in Wes kaap, Suid-Afrika

Baardskeerdersbos is 'n landelike nedersetting in die Rooi-Strandveld van die Overberg.

Elim, Wes-Kaap lê oos van Baardskeerdersbos, Bredasdorp en Napier na die noordooste en Gansbaai weswaarts. Omdat dit slegs met grondpaaie bereik kan word, het dorpsontwikkeling tot dusver uitgebly. Sou die beoogde teerpad tussen Gansbaai en Bredasdorp 'n werklikheid word, sal die gehuggie vinnig verander. Oor die oorsprong van die naam bestaan onduidelikheid. Waarskynlik is dit na 'n soort spinnekop met die naam baardskeerder genoem.

Baardskeerdersbos
Uitsig vanaf Perdekop.
Uitsig vanaf Perdekop.
Baardskeerdersbos is in Wes-Kaap
Baardskeerdersbos
Baardskeerdersbos
Baardskeerdersbos: Plek in Wes kaap, Suid-Afrika Baardskeerdersbos se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°35′20″S 19°34′15″O / 34.58889°S 19.57083°O / -34.58889; 19.57083 19°34′15″O / 34.58889°S 19.57083°O / -34.58889; 19.57083
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikOverberg
MunisipaliteitOverstrand
Oppervlak
 • Totaal1,10 km2 (0,42 vk. myl)
Hoogte
100 m (300 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal103
 • Digtheid94/km2 (240/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense87.4%
 • Bruin mense10.7%
 • Swart mense1.9%
Taal (2011)
 • Afrikaans 66.0%
 • Engels 33.0%
 • Ander 1.0%
Poskode (strate)
7271
Poskode (posbusse)
7271
Skakelkode028

Sien ook

Tags:

Baardskeerder-spinnekopBredasdorpElim, Wes-KaapGansbaaiNapierOverbergSpinnekopStrandveld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Direkte en Indirekte redeOligopolieMilitêre diensplig in Suid-AfrikaJakkalsOudtshoornReënspinnekopInstagramBrandmondsindroomStikstofNamibiëGetalKatjieSuid-Afrikaanse WeermagBoelieryPubliekMenseregteGeskiedenis van Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameLionel MessiMantisSkaakDie Stem van Suid-AfrikaWikiKappie (skryfteken)SonnestelselWapen van NamibiëDonkieWisselkoersArmoedeSiekteStereotipeShakaKerrieSpreeuKweekhuiseffekMeervoudErosietipesRoofvoëlEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSeilvaartRooikatOnse VaderVormWêreldboekedagMielieMenslike seksuele gedragJan-Willem BreureSonPenisRoesSuid-Afrikaanse GrensoorlogJakobVeelvoudige sinAfvalbestuurAardbewingIsraelDie ontstaan van die dramaKlankEiffeltoringHoofpynDuitslandRooilipslangPlastiekKoorsblaarFacebookLeierKommunikasieSkoenlapperVaste stofMusiekDaggaMikro-ekonomieMenslike skeletSamestelling🡆 More