Baardskeerdersbosvuurpylaalwyn: Plantspesie

Die Baardskeerdersbosvuurpylaalwyn (Aloiampelos juddii), voorheen Aloe juddii, is 'n rankaalwyn wat endemies is aan die Wes-Kaap waar dit voorkom saam met die fynbos in die berge van Gansbaai tot by Baardskeerdersbos.

In Engels staan dit bekend as die Koudeberg aloe. Die plant is vernoem na mnr. Eric Judd, 'n Kaapse botaniese kunstenaar wat in aalwyne spesialiseer.

Baardskeerdersbosvuurpylaalwyn
Baardskeerdersbosvuurpylaalwyn: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Aloiampelos
Spesie:
A. juddii
Binomiale naam
Aloiampelos juddii
Sinonieme
  • Aloe juddii van Jaarsv.

Die plant spruit weer uit na 'n veldbrand. Die blomme is rooi-oranje en die plant blom in November.

Galery

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EgipteDiarreeAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidVarkgriepEikelDeon GrootBloedsomloopstelselBakterieIslamitiese kalenderKabeljouAfghanistanGeskiedenis van erotiese afbeeldingsKoekie (rekenaarwetenskap)Leonardo da VinciMoedersdagKoekepanEkonomieSodomieDoelwitHoërskool Sentraal, BloemfonteinSkoonma-se-tongNieregeringsorganisasieNommertekenGenesisAnusNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMusiekGoogle TranslatePoesVleesbaaiSwartbewussynsbewegingKaliforniëBorsteEkonomie van Suid-AfrikaWetenskaplike klassifikasieTrekklavierHerfsAalwynChrista SteynSpierKindersiektesAarverkalkingAMenseregtedagSmall HandsKroonkiewietBloemfonteinLys van Suid-Afrikaanse T20I-krieketspelersRynKoorsblaarTuisbladSkaapKolitisApple Inc.Opstand in die Warskou-ghettoAnglo-BoereoorlogLys van medisinale kruieLa NiñaAlkoholismeDysselsdorpDie GelofteHartPersentasieTweede WêreldoorlogVoorsetselPeriodieke tabelSeksuele prikkelingMadison IvyVoyeurismeSuurstofGerrie PretoriusBaarmoederMisdaadBetteridge se opskrifwet🡆 More