Aspalathus Globulosa: Plantspesie

Aspalathus globulosa is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos en strandveld. Dit kom tans vanaf Hangklip en Bettiesbaai tot by Baardskeerdersbos naby Pearly Beach en De Hoop voor. Dit het voorheen op die Kaapse Vlakte voorgekom maar is nou uitgestorwe daar. Die plant het 'n voorkomsgebied van 3140-3459 km² en die bestaande subpopulasies is gefragmenteer. Die plant word bedreig deur ontwikkeling, 'n gebrek aan veldbrande en indringerplante.

Aspalathus globulosa
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. globulosa
Binomiale naam
Aspalathus globulosa
E.Mey., (1832)
Sinonieme
  • Aspalathus nigra var. involucrata Pappe ex Harv.

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AkademiaNkosi Sikelel' iAfrikaMusiekHeks van HexrivierWiskundeWaterpokkiesAborsie in Suid-AfrikaWoestynSpinnekopOmtrek, oppervlakte en volumeMoedersdagCristiano RonaldoRepubliek van Zoid AfrikaLetterlike en figuurlike taalgebruikKindermishandelingHeidelberg, GautengAmandelNierWerkloosheidDataverwerkingBelastingPlastiekTobie CronjéBoelieryAarde se atmosfeerKaren MeiringPlantSlag van Cuito CuanavaleDroomWet op NaturellengrondVakbondDaggaNederduitse Gereformeerde KerkProstaatkankerRassisme in AfrikaVulvaTaylor SwiftJan CombrinkAuschwitz-konsentrasiekampDansTweede VryheidsoorlogSwart nasionalismeNiemetaalWortelMunhwa Broadcasting CorporationSirkelSteve BikoHemelvaartViëtnamNaboomSelfvertroueLeierTussenwerpselTafeltennisNatuurlike hulpbronManie JacksonTatoeëermerkSuid-Afrikaanse WeermagAalwynLuislangeKriekSlag van BloedrivierNeurenberg-verhoreMetafoorDigvormWindAdolf HitlerEkonomie van Suid-AfrikaGeskiedenis van die BoererepubliekeSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieRivierGetalJanie du PlessisLys van Suider-Afrikaanse soogdiereBiodiversiteitAtlantiese Oseaan🡆 More