Pous Lando

Lando was die 121ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.

Pous Lando
Pous Lando
Pontifikaat begin Augustus 913
Pontifikaat eindig Maart 914
Voorganger Anastasius III
Opvolger Johannes X
Gebore
Sabina, Italië
Sterf Maart 914
Rome, Italië

Biografie

Pous Lando is gebore in Sabina, Italië, die seun van Taino. In Augustus 913 volg hy Pous Anastasius III op en regeer tot sy dood in Maart 914. Hy word opgevolg deur Pous Johannes X. Die naam ‘Lando’ beteken 'Land'.

Pontifikaat

Soos sy voorganger, het Pous Lando volledig onder die druk van Theophylactus gestaan. Verder is niks oor sy bewind bekend nie.

Pous Lando was die laaste pous waarvan die naam nie deur 'n latere pous gebruik is nie en ook die laaste wat nie die naam van 'n vorige pous aangeneem het nie totdat Pous Johannes Paulus I in 1978 twee name gekombineer het.

Bibliografie

  • Duff, Eamon (2001). Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press. ISBN 0-300-09165-6
  • Maxwell-Stuart, P. G. (2002). Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson. ISBN 0-500-01798-0.

Verwysings

Eksterne skakels

Pous Lando 
Wikisource
Die Engelse Wikisource bevat bronmateriaal oor hierdie onderwerp onder die titel:
  • BBKL Inskrywing (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)
  • PTA Inskrywing in "Popes through the Ages" deur J. Brusher S.J. (Engels)


Nota

Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui.

Opvolging

Voorafgegaan deur
Anastasius III
Pous (Pontifex Maximus)
913914
Opgevolg deur
Johannes X

Tags:

Pous Lando BiografiePous Lando PontifikaatPous Lando BibliografiePous Lando VerwysingsPous Lando Eksterne skakelsPous Lando NotaPous Lando OpvolgingPous LandoPousRooms-Katolieke Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PastoorYslandHaaieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022AardedagSpreeuLionel MessiMagneetMahatma GandhiMurraysburgRassismeDinosourusSebraDieremishandelingLys van Griekse mitologiese figureKolonoskopieMaroela MediaAnneli van RooyenLien se lankstaanskoeneSeksualiteitReënspinnekopSinsbouRekenaarRuslandSteenkoolBloedvergiftigingBreedtegraadSuid-SothoHamburgerOutismeSwart mensePornografiese akteurFinale OplossingHannes van WykKindermishandelingMusiekMaatskaplike verantwoordelikheidVersoeningsdagBoerboelMateriaalInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandEnsiklopedieJazzGeskiedenis van Suid-AfrikaSonja HerholdtGetalDolfynAsemhalingSuid-Afrikaanse randSirkelWoordsoortArabiesLys van nedersettings in Suid-AfrikaPuntSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureEugenetikaBotswanaNazi-DuitslandLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVerkleurmannetjieCeresBynierKankerSomerKleurNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKarooBeesvleisWikimedia-stigtingMaatskappyGeskiedenis (vakgebied)ElektrisiteitKatOnderwysLionel PetersonBysteekGriekwa-Afrikaans🡆 More