Plasenta

In die mediese vakterminologie verwys plasenta (ook moederkoek; Latyn: placenta, plat koek) na die nageboorte.

Dit is 'n sagte orgaan wat aan die wand van die swanger baarmoeder vasgeheg is en deur middel van die naelstring met die vrug saamhang. Dit vorm die verbinding tussen die vrug en die baarmoeder. Die uitwisseling van suurstof, voedingstowwe en stofwisselingsprodukte tussen moeder- en kinder-bloed vind hier plaas. Dit word ongeveer 'n halfuur na die kind gebore.

Plasenta
'n Fetus in die baarmoeder met die plasenta.

Moederkoekversperring verwys na die volledige skeiding wat daar in die moederkoek tussen die bloedsomloop van die moeder en die van die kind bestaan. Hierdie versperring is egter deurlaatbaar vir die verwekker van sifilis, vir baie gifstowwe, en vir 'n aantal hormone en antiliggame.

Nageboorteweë verwys na die weë wat na 'n pouse van 10 tot 15 minute na die geboorte van die kind optree en veroorsaak dat die moederkoek gebore word.

Eksterne skakels

Tags:

BaarmoederLatynOrgaanSuurstof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeuningbyVersamelnaamLys van Afrikaanse televisiereekseSeksismeIsraelTydLionel MessiGautengGroot TrekLys van Suid-Afrikaanse skrywersSatellietJewgeni PrigozjinNatuurlike hulpbronKindermishandelingKindersiektesNaaldekokerKlimaatRenosterKolorektale kankerMurunwa MakwarelaWaterpokkiesPubliekWêreldboekedagMisdaadLys van Kaapstad se voorstedeWortelOnderhandelinge om apartheid te beëindigMeervoudNasionaal-SosialismeAssonansieRoofvoëlDaggaAngolaStadAvbobBrandbergEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaMaagsweer22 NovemberKnieErfenisdag (Suid-Afrika)HulpwerkwoordSelfstandige naamwoordSuid-Afrikaanse WeermagSias ReineckePrimêre sektor van die ekonomieKoos du PlessisReënspinnekopSiekteBloutongsiekteWerkloosheidVerstedelikingDesmond TutuWapen van NamibiëIndustriële RevolusieKinkhoesKerrieUnited Democratic FrontRob HersovAsemhalingAkademiaVulvaFotosinteseJeuksiekteBruto binnelandse produkHartseerProvinsies van Suid-AfrikaGeldLiewe HeksieWitbankVakbondAluminiumPerdebye🡆 More