Parkview, Johannesburg

Parkview is 'n voorstad suid van Sandton, in Johannesburg, Suid-Afrika.

Parkview
Parkview is in Gauteng
Parkview
Parkview
Parkview, Johannesburg Parkview se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°10′S 28°2′O / 26.167°S 28.033°O / -26.167; 28.033 28°2′O / 26.167°S 28.033°O / -26.167; 28.033
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Oppervlak
 • Totaal1,68 km2 (0,65 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal3 869
 • Digtheid2 303/km2 (5 960/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense63.9%
 • Indiërs/Asiërs5.8%
 • Bruin mense2.0%
 • Swart mense24.4%
 • Ander3.9%
Taal (2011)
 • Engels 68.7%
 • Afrikaans 11.1%
 • Zoeloe 4.6%
 • Tswana 3.2%
 • Ander 12.4%

Parkview is sowat 4 km noordwes van die Johannesburgse stadsaal geleë. Dit is aangelê op die plaas Braamfontein en grens aan Dieretuinmeer en die Hermann Ecksteinpark. Die NG gemeente Parksig is in 1967 hier gestig, maar nadat die aangrensende NG gemeente Parkhurst (gestig in 1944) se lidmaattal afgeneem het, het die gemeentes saamgesmelt as die Parkkruin Familiekerk, wat bymekaarkom in die ou Parksig-kerk by Dundalklaan 13, Parkview.

Bron


Parkview, Johannesburg  Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Tags:

JohannesburgSandtonSuid-AfrikaVoorstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardverwarmingOogproblemeAmhariesKadmiumTongaanse nasionale rugbyspanStompkopkewerWebkruiper.nuZoeloe WikipediaWortelKaliumFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1982PaaseierKarooDawidSkildklierJavaScriptKanadaVoortrekkermonumentReële getalSeksuele stimulasieUS AirwaysFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022NagadderVerslankingKasteel die Goeie HoopPalmsondagBergskilpadWes-KaapFiksieNumeriese en meetkundige patroneWynand du ToitMongoliëWhitey BassonWarmlugballonKunsmatige intelligensieApartheidEthiopies-Ortodokse Tewahedo-kerkPokkeSuikerbekkiesSeksuele penetrasieVolkekundeSekelbosGoeie VrydagWitbloedselAfvalbestuurBorsteAfrikaanse WikipediaPG du PlessisOrthopteraGamelanLys van medisinale kruieIndo-Europese taleFrederik Willem de KlerkCarike KeuzenkampVerenigde State van AmerikaStapelvoedselSonsverduisteringArabiesWolmaransstadGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDulcie van den BerghPoesProtestantismeDurbanVaginaGeslagsorgaanWayback MachineMetabolismeBrandstofLiefdeBTWAnale seksRugbywêreldbeker 1991PersentasieGeorge BallotTropiese en subtropiese grasveld, savanne en struikveldWiki🡆 More