Palestynse Grondgebiede

Die Palestynse Grondgebiede (Arabies: الأراضي الفلسطينية, al-Arāḍī al-Filasṭīniyya) was deel van die Britse mandaat van Palestina wat deur Jordanië en Egipte ingeneem is in die laat 1940's, en deur Israel ingeneem is in die Sesdaagse Oorlog van 1967.

Die Palestynse Grondgebiede is deur die Gasa-Jerigo-Ooreenkoms met Israel op 4 Mei 1994 gestig. Dit bestaan uit die Gasastrook en 40 % van die Wesoewer, terwyl die Staat Palestina volgens internasionale reg uit die Gasastrook, die Wesoewer en die hoofstad Oos-Jerusalem bestaan.

الأراضي الفلسطينية
al-Arāḍī al-Filasṭīniyya
Palestynse Grondgebiede
Vlag van Palestina Wapen van Palestina
Vlag Wapen
Volkslied: فدائي Fida'i
(Arabies vir: "My verlossing")
Ligging van Palestina
Hoofstad (Oos-)Jerusalem (geproklameer)
Ramallah (administratief)
Grootste stad Jerusalem (geëis)
Gasa (de facto)
Amptelike tale Arabies
Regering Outonome gebied
Mahmoud Abbas
Mohammad Shtayyeh
Onafhanklikheid
Vorming
• Gasa-Jerigo-Ooreenkoms


4 Mei 1994
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
6 020 km²
- Wesoewer 5 860 km²
- Gasastrook 360 km² km2  ()
2 320 myl2
3,5
Bevolking
 - 2017-skatting
 - 2007-sensus
 - Digtheid
 
4 550 000 (123ste)
3 19 189
654 / km2
1 694 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2008-skatting

$11,95 miljard
$2 900

MOI (2017) Palestynse Grondgebiede 0,686 (119de)  –  medium
Gini (2016) 33,7 –  medium
Geldeenheid Egiptiese ponda (EGP)
Israeliese sikkelb (ILS)
Jordaniese dinarc (JOD) ()
Tydsone
 - Somertyd
PST (UTC+2)
PST (UTC+3)
Internet-TLD .ps, فلسطين.
Skakelkode +970d
a. Gebruik in die Gasastrook sedert 1951.
b. Gebruik sedert 1985.
c. Gebruik in die Wesoewer sedert 1950.
d. +972 word ook gebruik.
Palestynse Grondgebiede
Kaart van die Palestynse Grondgebiede
Palestynse Grondgebiede
Internasionale erkenning van die Staat Palestina in groen
Palestynse Grondgebiede
Stemresultate van die VN-waarnemer-status stemming:

   Ten gunste

   Gekant teen

   Buite stemming

   Afwesig

   Nie-lede

Sedert die begin van die Palestynse Burgeroorlog tussen die Fatah en Hamas is die Grondgebiede verdeel: Fatah beheer die Wesoewer, terwyl Hamas die Gasastrook regeer. Fatah is 'n lid van die Palestynse Bevrydingsorganisasie, maar nie Hamas nie. Nes die Suid-Afrikaanse ANC en die Namibiese SWAPO is Fatah 'n lid van die Sosialistiese Internasionaal (SI), terwyl Hamas deur verskeie lande as 'n terroriste-organisasie gelys is.

Die PLO het op 15 November 1988 in Algiers die onafhanklikheid van die Staat Palestina met Jerusalem as hoofstad verklaar, wat deur 137 (van 'n total van 193) VN-lidlande erken is. Op 31 Oktober 2011 het "Palestina" 'n lid van Unesco geword en op 29 November 2012 het die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies met 'n groot meerderheid vir die opname van Palestina as waarnemer gestem.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ArabiesBritse mandaat van PalestinaEgipteGasastrookInternasionale regIsraelJerusalemJordaniëSesdaagse OorlogStaat PalestinaWesoewer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SikloonKolorektale kankerDemokrasieOrtopedieBakterieWortelVryheidsmanifesNommertekenMenslike seksuele gedragVerstedelikingSirkusTydPinksterBloemfonteinNoordwesKunsmatige intelligensieDesmond Tutu3D-rolprentRacheltjie de BeerLugbesoedelingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Bernice WestHipoteseRenaissanceDuitsAdolf HitlerInflasieBeroerteOnderhandelinge om apartheid te beëindigDikdermTarentaleChatGPTTierBoerboelPrimêre sektor van die ekonomieChristiaan Frederik BeyersSlangDiepaartromboseAngolaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaKarakteriseringNag van die lang messeGlasHannes van WykNelson MandelaSoweto-opstandSeilvaartGordelroosJakobDroomSkynprivaatnetwerkDoelwitVaginale kankerTikTokPriemgetalKlankMaatskaplike verantwoordelikheidSteenkoolMark (ekonomie)Lys van Afrikaanse skrywersMaagSkilpadBloutongsiekteWolfAB de VilliersNiersteenHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalErfenisdag (Suid-Afrika)LUitwerking van klimaatsveranderingBreinAfrikanersKaapstadse waterkrisis 2015-2018VoornaamwoordOorstroming🡆 More