Halfmens

Die halfmens (Pachypodium namaquanum) is 'n boom wat inheems aan die Richtersveld en suidelik Namibië is.

Hulle groei net in droë, rotsagtige halfwoestyngebiede. Die naam is afgelei van die feit dat die boom soos 'n mens lyk wanneer hulle afgeëts is teen die horison of teen die skemer gesien word. Die boom is 'n bedreigde spesie en word streng beskerm. Die boom se FSA-nommer is 649.

Halfmens
Halfmens
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Apocynaceae
Genus: Pachypodium
Spesie:
P. namaquanum
Binomiale naam
Pachypodium namaquanum
(Wyley ex Harv.) Welw., (1869)
Sinonieme
  • Adenium namaquanum Wyley ex Harv.

Voorkoms

Die boom bestaan uit 'n lang stam van tot 4 m met 'n bos blare aan die punt. Die boom is gewoonlik takloos maar kan soms kort takke produseer. Die stam is dik by die wortels en loop spits na die bopunt. Vratterige knoppe bedek die stam en aan elke knop se punt is 'n doring.

Blomme en vrugte

Die blomme is buisvormig en ongeveer 5 cm lank. Hulle is rooi binne en groen binne en word binne die blare voortgebring en later die vrugte ook. Die vrugte is klein en word in pare gedra.

Algemeen

'n Kenmerk van die boom is dat die stam altyd na die noorde wys. Die boom groei glad nie goed weg van sy natuurlike habitat nie.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronnelys

Tags:

Halfmens VoorkomsHalfmens Blomme en vrugteHalfmens AlgemeenHalfmens GaleryHalfmens Sien ookHalfmens VerwysingsHalfmens BronnelysHalfmens

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkildklierConsolidated B-24 LiberatorPiesangSeksuele penetrasieDagga7de LaanSelfieAfrikaanse Taalmonument (Welkom)Periodieke tabelBreedtegraadRoesSoogdierMasturbasieDinosourusSimboolSwaziAprilOlimpiese SomerspeleArmoedeverligtingLionel PetersonMaagBronsMenslike skeletEierstokVarkgriepAfrikaanse WikipediaNagmaalSeksAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidRob HersovJohn Samuel SchlesingerInternetMetafoorVrugbaarheidKlimaatsverandering in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse skrywersOnderwysGroepsgebiedewetJohann de LangeEuropaLandbouWiki CommonsDwelmmiddelEkonomieLuiperdChromatografieVolhoubaarheidLiewe HeksieVrouFluoorEjakulasieAfro-AmerikanersDierHamburgerBeesvleisAfleiding (taalkunde)Volhoubare ontwikkelingKalsiumLionel MessiDroogteNederduitse Gereformeerde KerkTrevor NasserSonProstaatkankerHoofstadLys van NG gemeentesBoerboelXenofobieHondGeskiedenis (vakgebied)SeksualiteitKletsrymWinterSuiwelprodukLaeveldMagnetismeDelft, Kaapstad🡆 More