Pachypodium Lamerei: Plantspesie

Pachypodium lamerei (Madagaskarpalm of Valse Halfmens) is 'n plant uit die oleander familie.

Hierdie spesie is endemies aan Madagaskar. Dit is in Appendix II van CITES opgeskryf as 'n beskermde plant.

Pachypodium lamerei
Pachypodium Lamerei: Plantspesie
Pachypodium lamerei
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Apocynaceae
Genus: Pachypodium
Spesie:
P. lamerei
Binomiale naam
Pachypodium lamerei
Drake, (1899)
Sinonieme
  • Pachypodium champenoisianum Boiteau
  • Pachypodium lamerei var. ramosum (Costantin & Bois) Pichon
  • Pachypodium ramosum Costantin & Bois
  • Pachypodium rutenbergianum var. lamerei (Drake) Poiss.
  • Pachypodium rutenbergianum f. lamerei (Drake) Poiss.

Beskrywing

Die plant kan binnenshuis 2 meter lank word, maar in die natuur tot 6 meter. Die donkergroen blare is ongeveer 25 sentimeter lank en 3 sentimeter breed, met 'n blaarsteel van 3 tot 4 sentimeter en 'n duidelike wit hoofnerf. Hierdie blare val in die winter af. Die stam is bedek met dorings van tot 6.25 sentimeter lank.

Die aromatiese blomme is hermafrodities en bevat vyf wit kroonblare. Hierdie blomme groei uit die kroon van die plant en verskyn selde binnenshuis.

Pachypodium Lamerei: Plantspesie 
Blom
Pachypodium Lamerei: Plantspesie 
Pachypodium lamerei

Bron


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bernice WestSaartjie BaartmanAppelPeperbus, FraserburgVeeartsSharpeville-slagtingDramaBywoordDundermBloeddrukSeekatToerismeKrieketHomoniemAkwariumInternetDie GelofteDiarreeLionel PetersonGetalOlifantVarkgriepVaginaTrekarbeidVrugWillie JoubertVoegwoordReënspinnekopDubbelpuntOntwikkelde landAngssteuringGholfKlem-in-die-kaakBoor (element)Olimpiese SomerspelePaarl GimnasiumSonnestelselGroepsdrukSosiale mediaVoedselkettingRegAanhalingstekensPrimêre sektor van die ekonomieSwart nasionalismeSamestellingDrinkwatervoorsieningItaliëPerdHartaanvalTarentaleOmanRuan PienaarArabies-Israeliese konflikFrederik Willem de KlerkWaterpokkiesWisselkoersGriekwa-AfrikaansChirurgieVraag en aanbodHipoteseLStedelike hitte-eilandLys van politieke partye in Suid-AfrikaVingerseksNarsistiese persoonlikheidsteuringGianna MichaelsNeptunusSuikerbekkiesKalsiumOorstromingGroot DepressieSewe doodsondesAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse vlindersLangste woordNedersettingDurbanGregoriaanse kalenderDigvorm🡆 More