Apocynaceae

Apocynaceae is die oleander-familie wat hoort tot die orde Gentianales.

Hierdie familie sluit mooi plante en struike in, byvoorbeeld die Frangipani, Oleander, Hoya en Impalalelie. Al die plante van die familie bevat 'n waterige of wit melksap wat normaalweg giftig is. Sommige van die sappe kan ook medisinaal gebruik word. Die blare is enkelvoudig en teenoorstaande. Die meeste spesies dra tweelingvrugte maar sommige plante dra ook enkelvrugte. Daar behoort 1500 spesies tot die familie waarvan 40 plaaslik voorkom en 25 daarvan bome is.

Apocynaceae
Apocynaceae
Alyxia oliviformis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Apocynaceae

Juss.
Tipegenus
Apocynum
Genera

Sien teks.

Sinonieme
  • Asclepiadaceae Borkh. (nom. cons.)
  • Periplocaceae Schltr. (nom. cons.)
  • Plumeriaceae Horan.
  • tapeliaceae Horan.
  • Vincaceae Vest
  • Willughbeiaceae J. Agardh

Boom spesies

Van die Suid-Afrikaanse spesies is:

Struik spesies

Plant spesies

Sien ook

Apocynaceae 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Apocynaceae

Bronne

Tags:

Apocynaceae Boom spesiesApocynaceae Struik spesiesApocynaceae Plant spesiesApocynaceae Sien ookApocynaceae BronneApocynaceae

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bipolêre gemoedsteuringGetalLikkewaanVrymesselaryGreen PornoBeesvleisRugbyNederduitsch Hervormde KerkMaselsKameelperdDiskriminasieSkaakEnsiklopedieSonsteekSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024OogproblemeMensAmandelTweede Nuwe JaarHeidelberg, GautengTweede VryheidsoorlogGeografie van Suid-AfrikaWieg van die MensdomSwaweldioksiedBestuiwingLika BerningWaterkringloopWerkloosheidVolstruisVulvaKlein vyf diereTropiese sikloonProstaatkankerWynand StrydomVreesDawidSonBorskankerBlaarMobutu Sese SekoDansGriekse mitologieSwartwitpensNarsistiese persoonlikheidsteuringSeksposisieKlein-KarooFrankrykTelefoonSkilpadErfenisTrappe van vergelykingGeskiedenis van Suid-AfrikaNG gemeente JansenvilleNasionale PartyBrugByeboerderyProteïenPesachNetbalAlkoholismeElzette MaarschalkAardbewingGordelroosBTWVoorvoegselAprilSkisofrenieInstagramKatoenBrongitisTasché BurgerPoësieAdolessensie🡆 More