Bottelboom

Die Bottelboom (Pachypodium lealii) is 'n dik, sukkulente boom wat tot 6 m hoog kan word en kom voor in die noorde van Kaokoland in Namibië.

Dit is ook inheems aan die Angola en Botswana. Dit lyk baie soos die halfmens maar het minder dorings op sy stam en is yl vertak. Die blare groei in 'n eindstandige roset.

Bottelboom
Bottelboom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Apocynaceae
Genus: Pachypodium
Spesie:
P. lealii
Binomiale naam
Pachypodium lealii
Welw., (1869)
Sinonieme
  • Pachypodium giganteum Engl.

Die boom se FSA-nommer is 648.

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Bottelboom FotogaleryBottelboom Sien ookBottelboom VerwysingsBottelboom BronBottelboom Eksterne skakelsBottelboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EnsiklopedieCounter-Strike (videospeletjie)VigsMauritiusTrevor ManuelLikkewaanPampoentjiesDansMaatskaplike verantwoordelikheidJakkalsKomplementêre kleureDepressie (gemoedstoestand)Kunsmatige intelligensieJudaïsmeTrevor NasserMenslike skeletVars waterUniegebouWiki CommonsKewerLys van landeHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalVerkleurmannetjieVoortrekkermonumentSias ReineckeGrootste rampe in Suid-AfrikaPlae van EgipteVerfMisdaadromanMielieLApostoliese GeloofsbelydenisAce MagashuleNasionale VrouemonumentBokmakierieAnglo-BoereoorlogKolonialismeWater (molekuul)Koos KombuisHerpes simplexKnieIdioomRoossenekalAnton GoosenSuikerbekkiesRassisme in AfrikaFosforBestuiwingKaliumSuiwelprodukDokterRegardt van den BerghSteve HofmeyrNadia ValvekensVolstruisOnderwerp (taalkunde)KakiebosGeskiedenis van die BoererepubliekeGeografie van Suid-AfrikaVolhoubare ontwikkelingOseaanRefentse MorakeLongontstekingDirekte en Indirekte redeLys van veltoestandeOutismeWet op Bantoe-onderwysBeenbreuke en ontwrigtingsMynbouSuikersiekteJaco JacobsSelfvertroueLys van lande volgens bevolkingMetamfetamienGalileo Galilei🡆 More