Ng Gemeente Outeniqualand

Outeniqualand is die naam van 'n Nederduitse Gereformeerde gemeente vir die plaasgemeenskap in die distrik tussen George en Groot-Brakrivier.

Die inwoners van die omgewing, insluitend George, verwys na die gebied rondom die kerkgebou ook as Outeniqualand.

Ng Gemeente Outeniqualand
Die kerkgebou.
Ng Gemeente Outeniqualand
Die kerk se hoeksteen.

In die nabyheid van die kerk is twee skole en ook die saal van die Outeniqualand-landbouboerevereniging. Die kerkgebou is moontlik deur Wynand Louw ontwerp of deur Wollie Bronkhorst, wat indertyd by die firma Louw & Louw gewerk het.

Aangrensende gebiede

  • Geelhoutboom
  • Sinksabrug
  • Jonkersberg

22°17′O / 34.000°S 22.283°O / -34.000; 22.283

Tags:

GeorgeGroot-BrakrivierNederduitse Gereformeerde Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LatynSokkerHillary Anne MatthewsSwahiliFAK-sangbundelJeuksiekteAlkoholismeTotalitarismePenisAfkortingNabye OosteWikiLeaksSeksuele stimulasiePesachWerkloosheidEmiraat DirijaTallinnAntieke RomeWiki Commons2024Nic de JagerAmerikaanse dollarSendelingposisieJapanCobus RossouwLys van lande volgens oppervlakJemenHipertensieAnrich HerbstTegnologiePatriotMaselsSeksuele penetrasieOrthopteraPornografieDaggaFrankrykArbitrasieTuvaluMagda van BiljonMasturbasieMiddeleeuse kookkunsNatuurbewaringTheuns JordaanDermpoliepSirkelTelstar 1Douglas EngelbartKwaggaKarpaletonnelsindroomAzerbeidjanMusieksimboleIntensiewe vormMosselbaaiKrimpvarkieGalblaasViëtnamHentaiTaetse HamersmaOrtodokse KerkPornografiese subgenresProxima Centauri bMarita NapierVictoria AzarenkaLemoenduifKolorektale kankerLiewe Heksie2018 Brasiliaanse Grand PrixMediaWikiLJacques LootsBrendan PeyperAlgemene relatiwiteitLily CarterThys die BosveldklongNorfolk-eiland🡆 More