Fak-Sangbundel

Die FAK-sangbundel, aanvanklik genoem die F.A.K.-volksangbundel vir Suid-Afrika, is 'n sangbundel wat Afrikaanse volksmusiek bevat en deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) uitgegee word.

Die eerste weergawe het in 1937 sy verskyning gemaak en word beskou as die mees omvattende versameling Afrikaanse lirieke met bladmusiek. Dit dien as verwysingswerk vir ’n groot aantal kulturele organisasies (soos die Voortrekkers en jeugkampe), koormeesters en ook skole.

Fak-Sangbundel
Voorblad van die 1940-uitgawe van die FAK-sangbundel.
Fak-Sangbundel
Uittreksel uit die F.A.K-Volksangbundel vir Suid-Afrika.

Liedjies

Van die populêre liedjies in die FAK-sangbundel sluit in:

Eksterne skakels

Tags:

1937AfrikaansFederasie van Afrikaanse KultuurverenigingeVoortrekkers (organisasie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Byung-Chul HanUniversele Verklaring van MenseregteEnsiklopedie7de LaanSportVerenigde State van AmerikaKrugerwildtuinPersoonlikheidGrondsoorteLys van Joodse feeste en herdenkingsGewone breuke19de eeuKonsentrasiekampSwitserlandSuikersiekteTafelbergPropagandaThys die BosveldklongKoeffisiënt en magswortelKommaSoweto-opstandChatGPTMusiekDiarreeGesondheidOntbossingTienie HollowayCremonaJudaïsmeAgtervoegselOnderwysWhatsAppDokterDie GelofteVlieënde HollanderKlitorisKolonisasieKewerNarsistiese persoonlikheidsteuringNatuurbewaringSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Maatskaplike verantwoordelikheidBloedsomloopstelselKarakteriseringKunselementeBestaansboerderyVleilandDiepaartromboseTegnologieKangogrotteRacheltjie de BeerHomofoonKankerResensieOlimpiese SpeleIrma SternSekondêre sektor van die ekonomieHondDiskriminasieReënspinnekopVryheidsdagHulpwerkwoordSeekoeiVars waterApostoliese GeloofsendingWetenskaplike klassifikasieHoofkarakterSamestellende afleidingRosa ParksTikTokLetterkundeBywoordLien se lankstaanskoeneLyfstraf in skole🡆 More