Oribi Gorge-Natuurreservaat

Die Oribi Gorge-natuurreservaat in die suide van KwaZulu-Natal is 1 837 hektaar in omvang.

Die reservaat is 25 km binnelands van Port Shepstone en die Indiese Oseaan geleë. Die reservaat lê vir 24 km weerskante van die uMzimkulwana-riviervallei. Die bodem van die Oribiravyn is 120 m bo seevlak en die hoogste punt in die reservaat is 680 m bo seevlak.

Oribi Gorge-natuurreservaat
'n Hangbrug oor Oribi Gorge
'n Hangbrug oor Oribi Gorge
Land Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Naaste dorp Port Shepstone
Ligging van Oribi Gorge-natuurreservaat op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Oribi Gorge-natuurreservaat
Oribi Gorge-natuurreservaat
Oribi Gorge is in die suide van KwaZulu-Natal
Koördinate: 30°43′11″S 30°16′12″O / 30.71972°S 30.27000°O / -30.71972; 30.27000 30°16′12″O / 30.71972°S 30.27000°O / -30.71972; 30.27000
Oppervlak 1 837 ha

Soogdiere in die reservaat

Oribi Gorge-Natuurreservaat 
'n Bosloerie in die park.

Bron

  • Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3.

Tags:

Indiese OseaanKwaZulu-NatalOribiravynPort ShepstoneSeevlak

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BoereAmhariesGianna MichaelsCobus RossouwGerrie PretoriusGeelsugVisTweede VryheidsoorlogKlankverskynselsISO 8601Koekie (rekenaarwetenskap)HATAppel (sanger)SeksMuishond7de LaanGroep TweeBergskilpadMaselsSangkunsDocumentaBoer Soek 'n VrouMarita NapierRoemeensHartversakingKruisigingIsraelLewerKaroo.ghLangste woordTierboskatKlankSonnestelselGamelanRenier van RooyenKatarRuan JoshMarkus JoosteVergelyking ArgeologieVerkragtingTussenwerpselSteve BikoLetterkundeOlifantsoorMiddeloorontstekingPesachVoortrekkermonumentVratBeroerteLys van Afrikaanse rolprenteLys van politieke partye in Suid-AfrikaGoogle TranslateTegnologieWeer (meteorologie)OntkiemingGlenys LynneChanette PaulEoliese prosesVenda (taal)WikisourceGelukIslamitiese StaatWayback MachineTonnels van Củ ChiVergelykings (taalkunde)AbdomenVierkantswortelJan van HunksoqhnrBierWikiWoordeboek🡆 More