Bosloerie: Voëlspesie

Die Bosloerie (Apaloderma narina) is standvoël wat voorkom aan die ooskus en onmiddellike binneland vanaf Mosselbaai verby Mosambiek.

Die voël kom ook voor langs die Zambezirivier tot by die Kaprivistrook. In Engels staan die voël bekend as die Narina Trogon.

Bosloerie
Bosloerie: Voorkoms, Habitat, Sien ook
Volwasse mannetjie in die Oribi Gorge Natuurreservaat, Suid-Afrika.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Trogoniformes
Familie:
Trogonidae
Genus:
Apaloderma
Spesie:
A. narina
Binomiale naam
Apaloderma narina
(Stephens, 1815)

Voorkoms

Die mannetjie is heldergroen met 'n karmosyn pens, wasagtige geel snawel en turkoois groenerige kolle vel aan die gesig en keel. Die wyfie is valer met 'n rooibruin gesig met 'n gryser bors en dowwe karmosyn pens.

Habitat

Die voël leef in woude, digte boomveld en ruigtes.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Bosloerie VoorkomsBosloerie HabitatBosloerie Sien ookBosloerie BronBosloerie VerwysingsBosloerie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rudi ClaaseMeningsverskil oor aardverwarmingGasNeologismeJan-Willem BreureOrthopteraMierleeuWhatsAppTydKragopwekkingGrondwet van Suid-AfrikaMuskeljaatkatSebraMenseregtePad na jou hartHoofstadPapegaaieKolitisWinterKorrupsieKrugerwildtuinWiskundeWaterSelfvertroueTurksvyJodeKarakteriseringBloedsomloopstelselSuid-Afrikaanse GrensoorlogAllan BoesakErdwurmProteïenWindkragMaatskaplike verantwoordelikheid2024 Chinese Grand PrixNamibiëWynand StrydomEkonomieMagnetismeGordelroosHemelBesemCutt GlasPesachArabiesStres in hoërskoolFinansiële staatKoekie (rekenaarwetenskap)AardbewingKlereAborsieCSSHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalRookgewoonteGawes van die Heilige GeesMaroela MediaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaAfrikaanse woordelys en spelreëlsSias ReineckeKunsmatige algemene intelligensieTweede Nuwe JaarMikro-ekonomieHeks van HexrivierGalblaasMiddelmisbruikPaarl GimnasiumMynbouPampoentjiesDroogteSophie SchollDaggaInternetTrevor ManuelFranklin D. RooseveltSlag van BloedrivierLeierGeestesgesondheid🡆 More