Olmeke

Die Olmeke (Nahuatl: lmēcatl, (eenvoud) of Ōlmēcah, (meervoud), letterlik: rubbermense, afgelei van ōlli, , rubber en mēcatl, , mense) is die vroegste bekende Meso-Amerikaanse beskawing met sy sentrum in die hedendaagse Meksikaanse deelstate Veracruz en Tabasco.

Die historiese middelpunt van die beskawing was langs die suid-sentrale kus van Meksiko aan die Golf van Meksiko. Die Olmeekse kultuur het van 1400 v.C. tot 400 v.C. bestaan en is veral bekend vir hul kolossale koppe wat uit vulkaniese basaltsteen vervaardig is en balspelplekke in hul nedersettings.

Olmeke
Ligging van die Olmeekse beskawing in Meso-Amerika
Olmeke
Een van die bekende kolossale koppe van die Olmeke
Olmeke
Kaart van die Olmeekse beskawing se hartland
Olmeke
El Señor de las Limas, Museum van Antropologie in Xalapa. Die figuur met tatoeëermerke op die hele liggaam is as 'n bedroefde pa met 'n dooie kind of 'n mens met 'n offergawe vir die gode beskou

Die Olmeke het die eerste aangetekende vorm van Meso-Amerikaanse balspel wat as 'n voorouer van hedendaagse sokker beskou word alreeds in 1500 v.C. uitgeoefen. Hulle het vermoedelik omstreeks 800 v.C. Monte Albán, een van die oudste bekende nedersettings in Meso-Amerika, gestig. Reeds in hierdie vroeë periode is die gebruik van letters en syfers bekend. Rondom 300 v.C. het die bevolking van dié stad met nuwe setlaars gemeng. Die Olmeke is ook bekend vir die verbou van kakaobone en die vervaardiging van sjokolade. Die siening van die Olmeekse beskawing as 'n voorloper van die Majaanse s'n is wyd bespreek, maar dit is eerder onwaarskynlik as gevolg van die groot tydelike en ruimtelike afstand. Hulle het egter 'n algemene invloed op navolgende beskawings uitgeoefen.

Verdere leesstof

  • (en) Diehl, Richard (2004). The Olmecs: America's First Civilization. Ancient peoples and places series. Londen: Thames & Hudson. ISBN 0-500-02119-8. OCLC 56746987.
  • (en) Pohl, Mary; Kevin O. Pope; Christopher von Nagy (2002). "Olmec Origins of Mesoamerican Writing". Science. 298 (5600): 1984–1987. doi:10.1126/science.1078474. PMID 12471256.

Eksterne skakels

Olmeke  Geskiedenis van Meksiko Olmeke 
Meso-AmerikaOlmekeMixtekeToltekeTeotihuacáneZapotekeMajaTlaxcaltekeAsteke
KolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kasteoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenisChiapas-konflik (1994) • Dwelmoorlog in Meksiko (2006–hede)

Tags:

Deelstate van MeksikoGolf van MeksikoMeso-AmerikaNahuatlRubberTabascoVeracruz

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ErosietipesBeaufortskaalVolhoubaarheidIntensiewe vormRosa ParksBipolêre gemoedsteuringSanskritHeuningbyKoolstofMantisTswanaJohannesburgKoeffisiënt en magswortelGasKatRivierKontinentAfleiding (taalkunde)Lys van Kaapstad se voorstedeSwemPretoriaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSkarlakenkoorsGriepWaterkringloopPerdSkaapSpreeuGreen PornoSelfoonOrgasmeMiddeloorontstekingLetsiteleSokkerKongo-krisisVoedselkettingIngrid JonkerIslamNasionale VrouemonumentKarpaletonnelsindroomHartLys van NG gemeentesHartaanvalBorsteBesoedelingGeestesteuringSteenkoolKweekhuisgasTikTokXHTMLNoord-KaapLien se lankstaanskoeneSosiale mediaInfeksieAngssteuringSelfbeeldAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMonopolieVraag en aanbodHolocaustWinnie Madikizela-MandelaLewerVulkanismeMielieTydOseanografieMieliestronkBrandstofShakaRina HugoImpakte van toerismeAfrikanernasionalismeOnderwysNieuwoudtvilleKweekhuiseffekNarsisme🡆 More