Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk

Die Spaanse verowering van die Asteekse Ryk / Meksiko was 'n baie belangrike onderdeel van die Spaanse kolonisering van die Amerikas.

Die koms van die Spanjaarde het die einde vir die Asteekse Ryk beteken. Die veldtogte teen die Asteekse Driebond is deur die conquistador Hernán Cortés gelei.

Spaanse verowering van die Asteekse Ryk
Deel van die Spaanse verowering van die Amerikas
Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk
Asteekse krygers uit die Codex Mendoza
Datum Februarie 151913 Augustus 1521 teen die Asteekse Ryk
na 152217 Februarie 1530 teen die Taraskaanse ryk
Ligging Asteekse Ryk en ander inheemse ryke (hedendaagse Meksiko)
Resultaat Spaanse en geallieerde inheemse oorwinning
Vernietiging van Tenochtitlan en die Asteekse Driebond
Stigting van Meksikostad en Nieu-Spanje
Gebieds-
veranderinge
Anneksasie van die Asteekse, Taraskaanse en ander inheemse state as Nieu-Spanje deur die Spaanse Ryk
Strydende partye
Vlag van Spanje Spaanse Ryk

Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Tlaxcala
Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Cempoala

ondersteuning of toevallige alliansie:

Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Asteekse Ryk (1519–1521)

Geallieerde state:

  • Teotitlan

Onafhanklike state:

  • Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Metztitlan
  • Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Taraskaanse ryk (1522–1530)
  • Koninkryk Tututepek
  • Koninkryk Yopitzinco
  • Koninkryk Zaachila
  • Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Koninkryk Colliman
  • Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Koninkryk Xalisco
  • Chichimeca
  • verskeie koninkrykies en stamme
Aanvoerders
Vlag van Spanje Hernán Cortés

Vlag van Spanje Pedro de Alvarado
Vlag van Spanje Gonzalo de Sandoval
Vlag van Spanje Cristóbal de Olid
Vlag van Spanje Nuño de Guzmán
Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Xicotencatl II (†)
Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Xicotencatl I
Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Maxixcatl
Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Xicomecoatl

Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Moctezuma II (†)

Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Cuitláhuac (†)
Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Cuauhtémoc (†)
Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Cacamatzin (†)
Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Coanacochtzin (†)
Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Tetlepanquetzal (†)

Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Itzquauhtzin (†)

Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Tangaxuan II

Sterkte
Vlag van Spanje Spaanse conquistadores (totaal):
  • ~2500–3000 infanterie
  • 90–100 kavallerie
  • 32 kanonne
  • 13 brigantines

Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Tlaxcala en ander geallieerdes: ~80 000–200 000
Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Cempoala: 400

Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Asteke: 300 000

Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Taraskane: 100 000

Ongevalle en verliese
Vlag van Spanje 1 800 soldate dood
  • 1 000 dood in geveg
  • 15+ kanonne verloor

Tienduisende se Tlaxkal en ander inheemse geallieerde dood[verwysing benodig]

200 000 dood (insluitende burgerlikes)
300 oorlogskano's gekelder

Asteekse voorbodens vir die Spaanse verowering

Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk 
Die roete van Hernán Cortés
Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk 
Hernán Cortés en La Malinche

Baie verslae van die veroweringe van die Asteekse Ryk deur die Spanjaarde is hoofsaaklik deur die Spanjaarde self geskryf. Die belangrikste en primêrste bronne is die briewe van Hernán Cortés en Karel V, en Bernal Diaz se geskrewe werk, True History of the Conquest of Mexico. Die primêre bronne van die bewoners, beïnvloed deur die verowering, word selde bekyk. Inheemse verslae is op die vroegste in 1528 vasgelê. Geskrewe in Nahuatl beskryf die inheemse bewoners van die Asteekse Ryk die sewe voortekens wat daar was voorafgaande die koms van die Spanjaarde in die Golf van Meksiko. Die sewe voortekens was:

  1. 'n vreemde verskynsel aan die oostelike hemel,
  2. vuur wat die tempel van Huitzilopochtli verwoes het,
  3. 'n bliksemstraal wat die riettempel van Xiuhtecuhtli verwoes het,
  4. die verskyning van wegskietende vuur oor die oseaan,
  5. die "kook" en later oorstroming van 'n meer by Tenochtitlan,
  6. 'n wenende vrou in die holst van die nag,
  7. die vang van 'n onbekende wese met 'n visnet.

Die hueyi tlahtoani Moctezuma II (soms as Montezuma gespel) sou waarsêers geraadpleeg het om die oorsaak van hierdie voortekens te bepaal; maar die kon tot die koms van die Spanjaarde nie die presiese verklarings gee nie.

Verowering van Meso-Amerika

Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk 
Hernán Cortés en Moctezuma II op 8 November 1519 in Tenochtitlan
Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk 
La Noche Triste, die Asteke verslaan die Spanjarde op 30 Junie 1520 in Tenochtitlan

Die verowering van Tenochtitlan word meestal as verwysing gebruik om die begin van die verowering van Meso-Amerika aan te gee. Die proses was egter veel ingewikkelder en het langer as die drie jaar geduur wat Hernán Cortés nodig gehad het om Tenochtitlan te verower.

Selfs na die Val van Tenochtitlan was die meeste Meso-Amerikaanse kulture nog ongeskonde. Die Tlaxcalteke het hul deel van die verdrag verwag, die Purepecha en Mixteke was bly oor die nederlaag van hul lewenslange vyand, en ander kulture was waarskynlik net so bly oor hierdie nederlaag.

Daar was byna sestig jaar van oorlog voordat die Spaanse veroweraars Meso-Amerika verower het. Die vernaamste weerstand was die periode wat ook as die Chichimeken-oorlog bekend staan. Die Spaanse verowering van Yucatan het byna 170 jaar geduur. Die hele proses kon langer geduur het, het daar nie drie epidemies uitgebreek nie wat 'n swaar tol van die oorspronklike bewoners van Amerika geëis het. Deur hierdie epidemies het byna 75% van die bevolking gesterf en gevolglik het dit die ineenstorting van baie Meso-Amerikaanse kulture veroorsaak. Sommige glo dat siektes uit die Ou Wêreld, soos pokke, die dood van 90 tot 95 persent van die bevolking van die oorspronklike bewoners van die Nuwe Wêreld veroorsaak het.

Verwysings

Eksterne skakels


Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk  Geskiedenis van Meksiko Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk 
Meso-AmerikaOlmekeMixtekeToltekeTeotihuacáneZapotekeMajaTlaxcaltekeAsteke
KolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kasteoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenisChiapas-konflik (1994) • Dwelmoorlog in Meksiko (2006–hede)

Tags:

Spaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Asteekse voorbodens vir die Spaanse veroweringSpaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Verowering van Meso-AmerikaSpaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk VerwysingsSpaanse Verowering Van Die Asteekse Ryk Eksterne skakelsSpaanse Verowering Van Die Asteekse RykAmerikasAsteekse DriebondAsteekse RykConquistadorHernán CortésSpanjaardeSpanje

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AtoomLys van Kaapstad se voorstedeSelVoorsetselAgtervoegselKrokodilNemunasRugby, WarwickshireTennisTaalBrongitisMaatskappyDikdermVrouYsterDoopGalileo GalileiAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidVolhoubare ontwikkelingVerenigde KoninkrykWikimedia-stigtingFluoorKultuurKoos KombuisRooms-Katolieke KerkGetalNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaEl (lengtemaat)Suid-AfrikaIroniePornhubKinderregteHoofkarakterTrevor NasserInstagramSwangerskapSpinnekopKolonialismeVryheidsdagJagluiperdBeeldspraakKongo-krisisAborsie in Suid-AfrikaTydElzette MaarschalkTrevor NoahMierMaanNelson MandelaBraaiNiersteenOnderhandelinge om apartheid te beëindigVaginaRassismeKletsrymBernice WestPinksterDeon MeyerKarakteriseringPornografiePornografiese akteurVersamelnaamVerstedelikingArmoedeverligtingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaHamerkopBergen-Belsen-konsentrasiekampSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024DramaNaboomSuid-Afrikaanse GrensoorlogAkademiaMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaPriemgetalBestuiwingPornografiese subgenres🡆 More