'n Letter of karakter is 'n teken wat in die geskrewe taal gebruik word om een of enkele opeenvolgende klanke in gesproke taal weer te gee.
Al die letters wat in 'n taal gebruik word vorm saam die alfabet van die taal. 'n Klein hoeveelheid letters word benodig vir al die taal se woorde. Minder as tien karakters is al moontlik, maar hoe beter die letters die spraak, en dus alle klanke van 'n taal moet kan verteenwoordig, hoe meer karakters word benodig. Tog bly dit aantal karakters feitlik altyd onder die vyftig, wat die alfabet, in teenstelling met hiërogliewe, 'n gerieflik manier maak om gesproke taal weer te gee.
Die konsep grafeem is feitelik dieselfde as 'n letter, maar hierdie term word hoofsaaklik in fonologiese kontekste gebruik, deurgaans in kombinasie met die konsep van 'n foneem.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Letter, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.