Spaanse Verowering Van Yucatan

Die Spaanse verowering van Yucatan was 'n baie belangrike onderdeel van die Spaanse kolonisering van die Amerikas.

Die koms van die Spanjaarde het die einde vir die laaste Majastede beteken. Die veldtogte teen die Majas is ná die Ontdekking van die Amerikas onder Christophorus Columbus deur die conquistador Hernán Cortés in die vroeë 16de eeu begin en het ook die verowering van Guatemala saam met Petén ingesluit. In teenstelling met die Spaanse verowering van die Asteekse Ryk en die Spaanse verowering van die Inka-ryk is die totale verowering van Yucatan eers in 1697 beëindig. Met die verowering is die skiereiland is die Vise-Koninkryk Nieu-Spanje gestig en by die Spaanse Ryk ingelyf.

Spaanse Verowering Van Yucatan
Gebied van die Majas in Meso-Amerika

Verdere leesstof

  • (en) Graham, Elizabeth; David M. Pendergast; Grant D. Jones (8 Desember 1989). "On the Fringes of Conquest: Maya-Spanish Contact in Colonial Belize". Science. New Series. American Association for the Advancement of Science. 246 (4935): 1254–1259. doi:10.1126/science.246.4935.1254. JSTOR 1704619. PMID 17832220.
  • (en) Roukema, E. (1956). "A Discovery of Yucatan Prior to 1503". Imago Mundi. Imago Mundi, Ltd. 13: 30–38. doi:10.1080/03085695608592123. ISSN 0308-5694. JSTOR 1150238. OCLC 4651172881.
Spaanse Verowering Van Yucatan  Geskiedenis van Meksiko Spaanse Verowering Van Yucatan 
Meso-AmerikaOlmekeMixtekeToltekeTeotihuacáneZapotekeMajaTlaxcaltekeAsteke
KolonisasieSpaanse verowering van die Asteekse Ryk (1519–1521) • Spaanse verowering van Yucatan (1527–1697) • Nieu-Spanje (1535–1821) • Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog (1810–1821)
1821–1864Eerste Meksikaanse Keiserryk (1821–1823) • Texaanse Onafhanklikheidsoorlog (1835–1836) • Koekoorlog (1838) • Meksikaans-Amerikaanse Oorlog (1846–1848) • Kasteoorlog (1847–1901) • Hervormingsoorlog (1857–1861) • Franse intervensie in Meksiko (1861–1867)
1864–1929Tweede Meksikaanse Keiserryk (1864–1867) • Meksikaanse Rewolusie (1910–1920) • Cristero-oorlog (1926–1929)
Moderne geskiedenisChiapas-konflik (1994) • Dwelmoorlog in Meksiko (2006–hede)

Tags:

AmerikasChristophorus ColumbusConquistadorGuatemalaHernán CortésMajaMajasNieu-SpanjeSpaanse RykSpaanse verowering van die Asteekse RykSpaanse verowering van die Inka-rykSpanjaardeSpanjeYucatan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bank (finansiële instelling)HartversakingAanpassingskapasiteitDesimale breukeNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaNierversakingPuberteitDonkieMassaGedigOrthopteraMierLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSpoorvervoer in Suid-AfrikaInvloed van vigs op die ekonomieFeminismeTelwoordOranjerivierJohannesburgInternetToekoms van die AardeVormBateLeah van NiekerkKaapstadse waterkrisis 2015-2018Privaat maatskappyDemi Lee MooreKinderregteBloeddrukSuid-Afrika-WetSeevlakKlankSeegolfAborsie in Suid-AfrikaSokkerEnsiklopedieBoelieryLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandTafelbergOu Apostoliese KerkSkoenlapperDurbanTaalD.J. OppermanMona LisaLoftus MaraisJakkalsMandalaLandbouYstertydperkTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)BeesPretoriaHomoniemGalblaasInkomstePlantluisKolonoskopieKindersiektesOrtopedieEngelandAfrikaanse taalleerEugenetikaVersoeningsdagDeelwoordGeestesteuringBloedsomloopstelselTydGeweldBlaarWillie JoubertWaatlemoenLiefde🡆 More