Ohm Se Wet

Ohm se wet is 'n vergelyking wat die verhouding tussen stroomsterkte, spanning en weerstand (sien ook: resistor) in 'n elektriese stelsel weergee.

Dit is geformuleer deur Georg Simon Ohm.

Ohm Se Wet
V, I, en R, die parameters van Ohm se wet.

Ohm se wet sê dat die stroom deur 'n weerstand direk eweredig is aan die spanning wat oor 'n weerstand gekoppel word.

Die vergelyking is soos volg:

Waar

  • I = stroomsterkte;
  • R = weerstand; en
  • V = spanningsverskil.

Tags:

Elektriese stroomElektriese weerstandElektrisiteitGeorg Simon OhmResistorVergelyking

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Franse RewolusieGoudMangelTsoenamiDriedimensioneelNic de JagerPesachKweekhuiseffekNelson MandelaKunsCarike KeuzenkampOnse VaderSwemEuropaVlag van Suid-AfrikaThys die BosveldklongMetafoorSpreeuAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeDieremishandelingStaalSeksuele penetrasieN.P. van Wyk LouwHector PietersonDesmond TutuSomerElektroniese of digitale mediaVraag en aanbodDie GelofteWaterkringloopErosietipesPriemgetalOrtopedieBywoordVulkanismeWoestynNG gemeente TheunissenCremonaAfrikaanse woordelys en spelreëlsSuid-Afrikaanse randRenosterSekondêre sektor van die ekonomieLionel MessiBysteekKorrupsieBurgerregteKommaResensieYslandPornografiese subgenresLys van kinderspeletjiesMuskietNG gemeente MurraysburgSASOLKapitaal (ekonomie)Wetenskaplike klassifikasieOlimpiese Somerspele 2024Lys van veltoestandeKasteel die Goeie HoopRacheltjie de BeerMiddelmisbruikVioolGeskiedenis van Suid-AfrikaAfrikaanse Taalmonument (Welkom)SpringbokkeRekeningkundeChemiese elementMielieHeidelberg, GautengHeelgetalEerste WêreldoorlogNierversakingSteenkool in Suid-AfrikaDubbelpuntElandré🡆 More