Biblioteek Van Die Japannese Parlement

Die Biblioteek van die Japannese Parlement (Engels: National Diet Library of NDL; Japannees: 国立国会図書館, Kokuritsu Kokkai Toshokan) is die nasionale biblioteek van Japan en een van die grootste biblioteke in die wêreld.

Dit is amptelik ’n agentskap van die Japannese parlement en is in 1948 gestig met die doel om te help met navorsing oor sake rakende openbare beleid.

Biblioteek Van Die Japannese Parlement
Die Biblioteek in Chiyoda, Tokio, Japan.

Die NDL is baie soortgelyk aan die Amerikaanse Library of Congress. Dit bestaan uit twee hoofgeriewe in Tokio en Kioto, en verskeie ander takbiblioteke dwarsoor Japan.

Eksterne skakels

Tags:

EngelsJapanJapanneesKokkai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DurbanLatynTelkomKoolstofKlopjagWaterpokkiesVulvaElektrodeGawes van die Heilige GeesPinksterAtoomSikloonPiesangBlaarSias ReineckeKolitisLübeckStaatstoelaeAppel (sanger)Onse VaderVryheidsmanifesIoonEuropaSpringbokkeLys van elemente volgens simboolAfrikaGrondwetDeelwoordKrimpvarkieAndrew DavisDuitse maselsIngrid JonkerBeroerteAngolaKatjieMotorvoertuigMagneetMaselsNatuurlike hulpbronHondHeuningbyBynierVoedselkettingWiskundige terminologieJansenvilleAgtervoegselTsongaSlangVleilandWaterkringloopMaatskappyVersoeningsdagUnited Democratic FrontEk is 'n Afrikaan (toespraak)AborsieGeweldKultuurKewerCalviniaDie GelofteSweedsAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidPaddaTolla van der MerweHoofstadBruto binnelandse produkPablo PicassoCristiano RonaldoLys van musiekinstrumenteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Afro-AmerikanersApokriewe boekePesachCradock-4VioolLeenwoord🡆 More