Mus: Soort hoofbedekking

'n Mus, oorspronklik van wol (al is dit nou dikwels van sintetiese vesel) is ontwerp om voorsiening te maak vir warmte op die kop in koue weer.

Die gebreide mus het gewoonlik 'n eenvoudige, gepunte vorm, maar verskeie variasies kom ook voor.

Mus: Soort hoofbedekking
'n Model vertoon hier 'n moderne rooi gebreide mus

Histories is die wolgebreide mus 'n baie algemene vorm van hoofbedekking vir seelui, vissermanne, jagters en andere wat hul werk elke dag in die buitelug verrig. Sedert die 18de eeu word musse steeds algemeen gebruik vir hierdie doel in Kanada, Skandinawië en ander koue streke van die wêreld. Dit word oor die hele wêreld gedra waar die klimaat 'n warm hoed benodig, dus het die gebreide mus 'n menigte van plaaslike name.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Wol

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gé KorstenAnel AlexanderKirsten NeuschäferDanie GoosenKongo-krisisGeelslangLeierMenseregtedagLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsGenesisNamibiëSeksuele opwekkingCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaMetamfetamienLugbesoedelingSwangerskapKroonkiewietIP-adresDeon GrootDroogteWiskundige terminologieVoorspelJeugdagAdolf HitlerPseudowetenskapSeksueel oordraagbare infeksieHorlosieLys van bekende Suid-AfrikanersNelson MandelaJesus van NasaretVlermuisJakkalsLongSwartbewussynsbewegingAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAlkoholismeProstaatkankerGeografie van Suid-AfrikaSirkusGrootkolmuskeljaatkatSBethlehem, VrystaatSteve BikoBeenbreuke en ontwrigtingsVoortplantingSpinnekopBrahmaanE.G. JansenChirurgieVeelrassige pornografieTien GebooieSonnestelselChrista SteynSkaapVerenigde KoninkrykHoutBinnelandersAntieke Nabye OosteOu TestamentTsoenamiDawidYouTubeSkilpadRuhan du ToitKimberleyRietbokSuid-Afrikaanse WeermagGravis-aksenttekenNieregeringsorganisasieKindersiektesKinderregteLys van Griekse mitologiese figureZMonopolie🡆 More