Suid-Afrika Minister Van Internasionale Betrekkinge En Samewerking

Die Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking is die minister van Buitelandse Sake van die Suid-Afrikaanse regering, met die politieke verantwoordelikheid vir Suid-Afrika se buitelandse betrekkinge en die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking.

Die huidige minister is Naledi Pandor, wat op 29 Mei 2019 deur President Cyril Ramaphosa aangestel is.

Suid-Afrika Minister Van Internasionale Betrekkinge En Samewerking
Die huidige minister, Naledi Pandor
Suid-Afrika Minister Van Internasionale Betrekkinge En Samewerking
Die vorige minister, Lindiwe Sisulu

Na afloop van die skepping van die Unie van Suid-Afrika as 'n Britse onderdaan in 1910 is sy buitelandse betrekkinge aanvanklik deur die Britse Buitelandse Kantoor behartig. Die Suid-Afrikaanse regering het egter in 1927 die Departement van Buitelandse Sake op die been gebring. Van 1927 tot 1955 het die Eerste Minister van Suid-Afrika ook gedien as Minister van Buitelandse Sake.

Lys van Ministers van Buitelandse Sake van Suid-Afrika

Minister Party Onder
J.B.M. Hertzog NP/VP 1927–1939 Die portefeulje was deur die Eerste Minister gehou
Jan Smuts UP* 1939–1948
D.F. Malan NP 1948–1954
Hans Strijdom NP 1954–1955
Eric Louw NP 1955–1958 Regering van Eerste Minister Hans Strijdom
1958–1964 Regering van Eerste Minister H.F. Verwoerd
Hilgard Muller NP 1964–1966
1966–1977 Regering van Eerste Minister B.J. Vorster
Pik Botha NP 1977–1978
1978–1984 Regering van Eerste Minister P.W. Botha
1984–1989 Regering van Staatspresident P.W. Botha
1989–1994 Regering van Staatspresident F.W. de Klerk
Alfred Nzo ANC 1994–1999 Regering van President Nelson Mandela
Nkosazana Dlamini-Zuma ANC 1999–2008 Regering van President Thabo Mbeki
2008–2009 Regering van President Kgalema Motlanthe
Maite Nkoana-Mashabane ANC 2009–2018 Regering van President Jacob Zuma
Lindiwe Sisulu ANC 27 Februarie 2018 – 29 Mei 2019 Regering van President Cyril Ramaphosa
Naledi Pandor ANC 29 Mei 2019 – Ampsbekleër Regering van President Cyril Ramaphosa

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Buitelandse betrekkinge van Suid-AfrikaCyril RamaphosaDepartement van Internasionale Betrekkinge en SamewerkingNaledi PandorPresident van Suid-AfrikaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PseudowetenskapNatalie du ToitGlenys LynneVoorsetselJuanita du PlessisMiljardBroodbomeProstaatkankerMenslike skeletLetterkundeLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVlag van Suid-AfrikaWerkloosheidSiener van RensburgMieliestronkPiesangPenetrasieLys van Afrikaanse televisiereekseVerkragtingMusiekSuid-AfrikaMenseregteMoedersdagSewe wonders van die wêreldFEugenetikaBukkakeEnergieWiskundige terminologieHeidelberg, GautengSwartwitpensIJakkalsMiddelmisbruikSpierInflasieTafelbergHorlosieWortel (groente)ManSwangerskapOlifantWerkersdagHerpes simplexTweede WêreldoorlogJaarSwartbewussynsbewegingWaterbesparing in Suid-AfrikaSkaapAalwynApokriewe boekeSokkerAnglo-BoereoorlogRektumVryheid van spraakBraaiSelfmoordWiskundeKindersiektesHoutBrandstofDieregeluideKonsonantKokerboomAppel (sanger)Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaTien GebooiePlaasmoorde in Suid-AfrikaHeuningbyLa NiñaKain en AbelAnneli van RooyenGeelsugLesbiër🡆 More