Die Kabinet van F.W.
| |
Kabinet van F.W. de Klerk | |
President: Frederik Willem de Klerk Party: Nasionale Party | |
Periode:1989 - 1994 Republiek van Suid-Afrika - Apartheid |
de Klerk was vanaf 16 Augustus 1989 tot 11 Mei 1994 in Suid-Afrika aan bewind.
Ministerspos | naam | party | periode |
---|---|---|---|
President | Frederik Willem de Klerk | NP | 1989 - 1994 |
Minister van Begrotingsake en Staatsuitgawes | Amie Venter | NP | 1989 - 1994 |
Minister van Behuising | Sam de Beer Leon Wessels Louis Shill | NP | 1989 - 1991 1992 - 1993 1993 - 1994 |
Minister van Beplanning en Provinsiale Sake | Hernus Kriel Leon Wessels | NP | 1989 - 1991 1991 - 1992 |
Minister van Binnelandse Sake | Gene Louw Louis Pienaar Danie Schutte | NP | 1989 - 1992 1992 - 1993 1993 - 1994 |
Minister van Buitelandse Sake | Pik Botha | NP | 1989 - 1994 |
Minister van Ekonomiese Sake | Dawie de Villiers Derek Keys | NP | 1991 - 1992 1992 - 1994 |
Minister van Finansies | Barend du Plessis Derek Keys | NP | 1989 - 1992 1992 - 1994 |
Minister van Gesondheid | Rina Venter | NP | 1989 - 1994 |
Minister van Justisie | Kobie Coetsee | NP | 1989 - 1994 |
Minister van Korrektiewe Dienste | Adriaan Vlok | NP | 1991 - 1994 |
Minister van Landbou en Vissery | Kraai van Niekerk | NP | 1990 - 1994 |
Minister van Mynbou en Energie | Dawie de Villiers George Bartlett | NP | 1989 - 1991 1991 - 1994 |
Minister van Onderwys | Gerrit Viljoen | NP | 1989 - 1990 |
Minister van Nasionale Onderwys | Gene Louw Louis Pienaar Piet Marais | NP | 1989 - 1990 1990 - 1992 1992 - 1994 |
Minister van Onderwys en Opleiding (Onderwys vir die swart bevolking) | Stoffel van der Merwe Sam de Beer | NP | 1989 - 1991 1991 - 1994 |
Minister van Onderwys en Kultuur (Onderwys vir Indiërs) | Piet Clase Piet Marais | NP | 1989 - 1991 1991 - 1994 |
Minister van Onderwys en Kultuur (Onderwys vir Kleurlinge) | Abe Williams | LP | 1993 - 1994 |
Minister van Omgewingsake Minister van Omgewingsake en van Waterwese | Gert Kotzé Louis Pienaar Japie van Wyk | NP | 1989 - 1990 1990 - 1993 1993 - 1994 |
Minister van Openbare Werke | George Bartlett Leon Wessels Gene Louw Louis Shill | NP | 1989 - 1991 1991 - 1992 1992 - 1993 1993 - 1994 |
Minister van Plaaslike Owerhede | Amie Venter Leon Wessels Tertius Delport | NP | 1989 - 1992 1992 - 1993 1993 - 1994 |
Minister van Poswese en Telekommunikasie | Piet Welgemoed | NP | 1991 - 1994 |
Minister van Samewerking en Konstitusionele Ontwikkeling | Gerrit Viljoen Roelf Meyer | NP | 1989 - 1992 1992 - 1994 |
Minister van Sport | Abe Williams | LP | 1993 - 1994 |
Minister van Staatsbedrywe | Dawie de Villiers | NP | 1989 - 1994 |
Minister van Streke en Grondsake | Jacob de Villiers André Fourie | NP | 1989 - 1993 1993 - 1994 |
Minister van Staatsveiligheid | F.W. de Klerk | NP | 1989 - 1994 |
Minister van Toerisme | Kent Durr George Marais Bhadra Ranchod | NP | 1989 - 1991 1991 - 1993 1993 - 1994 |
Minister van Verdediging | Generaal Magnus Malan Roelf Meyer Gene Louw Kobie Coetsee | NP | 1989 - 1991 1991 - 1992 1992 - 1993 1993 - 1994 |
Minister van Vervoer | George Bartlett Piet Welgemoed | NP | 1984 1989 - 1991 1991 - 1994 |
Minister van Waterwese en Bosbou | Gert Kotzé Genl. Magnus Malan | NP | 1989 - 1991 1991 - 1993 |
Minister van Welsyn | Piet Badenhorst Rina Venter | NP | 1989 - 1993 - 1994 |
Minister van Wet en Orde | Adriaan Vlok Hernus Kriel | NP | 1989 - 1991 1991 - 1994 |
vorige: | Kabinet van F.W. de Klerk Augustus 1989 - Mei 1994 | volgende: Kabinet van Nelson Mandela |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Kabinet van F.W. de Klerk, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.