Eerste Kabinet Van Thabo Mbeki

Die eerste kabinet van Thabo Mbeki was van 17 Junie 1999 tot 29 April 2004 in Suid-Afrika aan bewind gewees.

Kabinet van Suid-Afrika
Eerste Kabinet Van Thabo Mbeki
Eerste kabinet van Thabo Mbeki

Thabo Mbeki

President:
Thabo Mbeki
Party:
ANC
Periode:
1999–2004
Republiek van Suid-AfrikaPost-Apartheid

Samestelling

Samestelling van Mbeki se kabinet:

Departement Naam Beeld Party Tydperk
President Thabo Mbeki Eerste Kabinet Van Thabo Mbeki  ANC 1999–2004
Adjunkpresident Jacob Zuma ANC
Minister in die president se kantoor Essop Goolam Pahad ANC
Arbeid Membathisi Mdladlana ANC
Behuising Sankie Mthembi-Mahanyele ANC
Binnelandse sake Mangosuthu Buthelezi Eerste Kabinet Van Thabo Mbeki  IVP
Finansies Trevor Manuel Eerste Kabinet Van Thabo Mbeki  ANC
Gesondheid Mantombazana Tshabalala-Msimang ANC
Handel en nywerheid Alexander Erwin ANC
Intelligensie Joseph Mbuku Nhlanhla
Lindiwe Sisulu
Eerste Kabinet Van Thabo Mbeki  ANC 1999–2000
2001–2004
Justisie en staatkundige ontwikkeling Penuell Mpapa Maduna ANC
Kommunikasie Ivy Matsepe-Casaburri ANC
Korrektiewe dienste Ben Moheane Skosana Eerste Kabinet Van Thabo Mbeki  IVP
Kuns, kultuur, wetenskap en tegnologie Baldwin Sipho Ngubane ANC
Landbou en grondsake Angela Thokozile Didiza ANC
Mineraal- en energiesake Phumzile Mlambo-Ngcuka Eerste Kabinet Van Thabo Mbeki  ANC
Omgewingsake en toerisme Mohammed Valli Moosa Eerste Kabinet Van Thabo Mbeki  ANC
Onderwys Kader Asmal Eerste Kabinet Van Thabo Mbeki  ANC
Openbare ondernemings Jeff Radebe Eerste Kabinet Van Thabo Mbeki  ANC
Openbare werke Stella Sigcau ANC
Provinsiale en plaaslike regering Sydney Mufamadi ANC
Sport en ontspanning Ngconde Balfour ANC
Staatsdiens en administrasie Geraldine Fraser-Moleketi Eerste Kabinet Van Thabo Mbeki  ANC
Veiligheid en sekuriteit Steve Tshwete ANC
Verdediging Mosiuoa Gerard Patrick Lekota Eerste Kabinet Van Thabo Mbeki  ANC
Vervoer Abdullah Mohamed Omar ANC
Waterwese en bosbou Ronnie Kasrils Eerste Kabinet Van Thabo Mbeki  ANC
Welsyn en bevolkingsontwikkeling Zola Sidney Themba Skweyiya Eerste Kabinet Van Thabo Mbeki  ANC

Verwysings

vorige:

Kabinet van Nelson Mandela

Eerste kabinet van Thabo Mbeki
Eerste Kabinet Van Thabo Mbeki 
Junie 1999 – April 2004
volgende:

Tweede kabinet van Thabo Mbeki

Tags:

Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NiersteenIngrid JonkerNadia ValvekensSwedeRalph GravesEuropaIndiëMorfologie (taalkunde)SoortnaamRussiesRamadanNepotismeEier (voedsel)VangueriopsisSelfoonBisAnglo-BoereoorlogHomoniemCVersamelnaamSaterdagEkonomie van Suid-AfrikaJeff DouglasChamillionaireTerence CooperHoofpynDesimale breukeIntelligensieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMiddelburg-broodboomJochem van BruggenStemhebbendheidHondWNic de JagerBrongitisNamibiëDonkieGrondsoorteSpysverteringstelselPoësieLys van hoofstedeSydoringBywoordJazzPadtekens in Suid-AfrikaIntensiewe vormDoodAnnie IlonzehKilometer per uurDriehoekGeldEdelsteenLeenwoordMangelontstekingBiljoenSpinnekopTweede VryheidsoorlogSatellietSoogdierSeksuele oriëntasieDobbelRusty SchwimmerSendelingposisieLys van Griekse mitologiese figureErdwurmPersoonlikheidXTien GebooieKatGeorgiese nasionale rugbyspanVratLongBritse algemene verkiesing van 2010Anette EngelbrechtZerilda SteynPeriodieke tabelChristendomLandbou in Suid-Afrika🡆 More