Bis: Die kleinste brokkie van inligting in digitale elektronika

Bis is 'n afkorting vir binêre syfer.

Dit is die kleinste brokkie inligting in digitale elektronika. Die waarde word gewoonlik uitgedruk as 0 of 1, maar dit kan deur enigiets voorgestel word, bv. aan of af, positief of negatief, ens. Alles wat 'n rekenaar doen, word opgebreek in klein operasies wat bisse manipuleer. 'n String bisse word 'n greep genoem. Volgens die ISO/IEC 2382-1:1993-standaard bestaan 'n greep uit 8 bisse.

Sien ook

Tags:

DigitaalGreep

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeslagsgelykheidLuislangeKommunikasieMantisKoos du PlessisVarkTrekarbeidBreingewasWaterkringloopIgtiologieMangelontstekingRooms-Katolieke KerkRugby, WarwickshirePolisieHerpes simplexMoedersdagMasturbasieBeesLys van medisinale kruieRonelda KamferSiya KolisiHerfsAalwynMenslike penisgrootteBuffelEkonomie van Suid-AfrikaLewerKindermishandelingOnderwerp (taalkunde)Lys van elemente volgens simboolMuskietSarel Jacob PretoriusModeontwerpHomofoonWhatsAppVars waterByeboerderyOrale seksKunsmatige algemene intelligensieHidroëlektrisiteitJavaScriptGNU/FDL-lisensieWes-KaapSuikersiekteOos-KaapWikimedia-stigtingOorstromingCounter-Strike (videospeletjie)InstagramVerdampingVulvaSpelerposisies in rugbyEmosieSkaakRobbie WesselsBevolkingBelvidere Holy Trinity-kerkKoolstofToestand van materieAppelRekenaarIndiese OseaanTweede Nuwe JaarDesmond TutuNicola HanekomHibernasieAbstraksie (rekenaarwetenskap)YouTubeSias ReineckeInligtingstegnologieStereotipeSonsteekKomplementêre kleureCovid-19-pandemieLeon Kruger🡆 More