Phumzile Mlambo-Ngcuka: Suid-Afrikaanse politikus

Phumzile Mlambo-Ngcuka (; gebore 3 November 1955) is 'n Suid-Afrikaanse politikus, destydse kabinetsminister, en was vanaf 22 Junie 2005 tot 24 September 2008 die land se eerste vroulike adjunkpresident.

Phumzile Mlambo-Ngcuka
Phumzile Mlambo-Ngcuka
Phumzile Mlambo-Ngcuka in 2006

Adjunkpresident van Suid-Afrika
Ampstermyn
22 Junie 2005 – 24 September 2008
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Jacob Zuma
Opgevolg deur Baleka Mbete

Lid van die Parlement van Suid-Afrika
Ampstermyn
1994 – 2008

Minister van Minerale en Energie
Ampstermyn
1999 – 2005
President Nelson Mandela
Thabo Mbeki

Adjunkminister van Handel en Nywerheid
Ampstermyn
1996 – 1999
President Nelson Mandela

Persoonlike besonderhede
Gebore 3 November 1955
Transkei, Unie van Suid-Afrika
Politieke party African National Congress
Congress of the People
Eggenoot/-note Bulelani Ngucka
Religie Christendom

Sy word 1996, in die regering van Nelson Mandela as Adjunkminister van Handel en Nywerheid aangestel, en in 1999 as Minister van Minerale en Energie.

Sy is getroud met Bulelani Ngcuka, voormalige Nasionale direkteur van openbare vervolgings. Hulle het saam 'n seun, Luyolo.

Verwysings

Voorafgegaan deur
Jacob Zuma
Adjunkpresident van Suid-Afrika
20052008
Opgevolg deur
Baleka Mbete

Tags:

19552005200822 Junie24 September3 NovemberSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van kinderspeletjiesLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)SomerSeksMiddeloorontstekingHeupKinderregteEugenetikaFamilie (verwantskap)Sosiale mediaKitaarPad na jou hartLeierJan Christian SmutsSeksueel oordraagbare infeksieTransatlantiese slawehandelMotreënIslamNasionalismeToekoms van die AardeBreinvliesontstekingGalileo GalileiAntjie KrogGroot TrekInligtingFanie OlivierBaarmoederVraag en aanbodSkaakMaroela MediaStresLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaWeer (meteorologie)HabitatIngrid JonkerMierMohammedAkkedisOopbroninhoudWortelBeroerteVrymesselaryWatersuiweringTafelsoutHoofletterPizzaEuropaLoftus MaraisWaterPeriodieke tabelNatuurlike hulpbronDigvormFiela se kind (rolprent)Tobie CronjéBloemfonteinGemeenskapsorganisasieSoogdierDikdermKlimaatWinnie Madikizela-MandelaHomoseksualiteitMeervoudMusieksimboleRymSirkelRugbywêreldbeker 2023Wetenskaplike klassifikasieNasionale VrouedagVoornaamwoordZenobia KockWes-Germaanse taleSkilpadDesimale breukeBrandstofTydHernubare energie🡆 More