Departement Van Internasionale Betrekkinge En Samewerking

Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (Engels: Department of International Relations and Cooperation - DIRCO) is die ministerie van buitelandse sake van die Suid-Afrikaanse regering.

Dié departement is verantwoordelik vir die buitelandse betrekkinge van Suid-Afrika en dus die land se verhoudings met die buiteland en internasionale organisasies, sowel as die bestuur van Suid-Afrika se diplomatieke missies in die buiteland. Die departement word gelei deur die Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, tans Naledi Pandor.

Voorheen was die department bekend as die Departement van Buitelandse Sake. Dit is dit in Mei 2009 herdoop tot die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking deur president Jacob Zuma. In die nasionale begroting van 2010 het dit 'n begroting van 4 824,4 miljoen rand ontvang, en het dit 4 533 werknemers gehad.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

  • Departement Van Internasionale Betrekkinge En Samewerking  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Buitelandse betrekkinge van Suid-AfrikaMinister van Internasionale Betrekkinge en SamewerkingNaledi PandorSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Aborsie in Suid-AfrikaDesmond TutuDonderstormAanhalingstekensSout (chemiese stof)Menslike seksuele gedragOu Apostoliese KerkSirkelPolitieke partyGeldMiddeloorontstekingTswanaOrale seksSterBysteekSpeelkaartGeelslangGrondwetToestand van materieHoofpynGriepXHTMLAkkedisSkildklierJo BlackLaeveldBruce FordyceLikkewaanReënAntieke EgipteUnited Democratic FrontDwelmmiddelBrandmondsindroomNederlandsHokkieSeksismeLiefdeOntwikkelende landDoziBedryfstelsel (inligtingstegnologie)BesoedelingAardedagKlitorisVoegwoordRuimteUniondaleKitaarNG gemeente TheunissenBreinPropagandaVerkleurmannetjieVaginaEwenaarMangelKangogrotteMuskietHernubare energieHeupAntoniemMartin Luther King jr.Zack du PlessisNasionale VrouedagAfrikaanse Taalmonument (Welkom)MandalaLetterlike en figuurlike taalgebruikDurbanGemeenskapSanskritSportGesondheidLeonardo da VinciThys die BosveldklongTemperatuurKnysna🡆 More