Alfred Baphethuxolo Nzo

Alfred Baphethuxolo Nzo (19 Junie 1925, Benoni - 13 Januarie 2000, Johannesburg) was 'n Suid-Afrikaanse politikus.

Hy was die langsdienende sekretaris-generaal van die ANC, 'n pos wat hy vanaf 1969 tot 1991 beklee het. Hy was die Suid-Afrikaanse Minister van Buitelandse Sake vanaf 1994 tot sy aftrede in 1999. Hy was ook die eerste swart gesondheidsinspekteur in die land gewees. Die Alfred Nzo-toekenning word tans toegeken aan verdienstelike gesondheidspraktisyns in Suid-Afrika.

Alfred Baphethuxolo Nzo
Alfred Baphethuxolo Nzo
Alfred Nzo (1977)

Ampstermyn
1994 – 1999
President Nelson Mandela
Voorafgegaan deur Pik Botha
Opgevolg deur Nkosazana Dlamini-Zuma

Sekretaris-generaal van die African National Congress
Ampstermyn
1969 – 1999
Opgevolg deur Cyril Ramaphosa

Persoonlike besonderhede
Gebore 19 Junie 1925
Benoni, Gauteng
Sterf 13 Januarie 2000 (op 74)
Johannesburg, Suid-Afrika
Politieke party African National Congress
Voorafgegaan deur
Pik Botha
Minister van Buitelandse Sake
1994–1999
Opgevolg deur
Nkosazana Dlamini-Zuma

Tags:

13 Januarie19 Junie19252000ANCAftredeBenoniJohannesburgMinister van Buitelandse SakeSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SuikersiekteWillie EsterhuizenRepubliek ArtsachTropiese huisgeitjieGeorgiëKinderregteLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSuider-AfrikaVlag van AfghanistanLAntarktikaSuid-KoreaNarsismeKolorektale kankerSwartbewussynsbewegingCarles PuigdemontNAVOKommunikasieRam (sterreteken)AfghanistanRina HugoVier temperamentePuberteitPsigopatieJapanFamilie (verwantskap)SatireDassievoëlKrampLys van bekende Suid-AfrikanersTuisbladLys van Suid-Afrikaanse skrywersUnited Democratic FrontOekraïneAllergieGodStrandbeestGeboorteKlimaatNierLiesbreukSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VrymesselaryXhosaHoofstadSkildklierApartheidKoue OorlogDemokrasieKadmiumLys van lande volgens bevolkingSmall HandsJo BlackSpysverteringstelselNiersteenByWikipediaSuiwelprodukHannes van WykLys van Suider-Afrikaanse soogdiereHartaanvalWit-DonderdagSonMensVermaakAntieke EgipteDissipel vir wie Jesus baie lief wasWiskundeIntensiewe vormSeekoeiNarsistiese persoonlikheidsteuringAsyn🡆 More