Eerste Minister Van Suid-Afrika

Die Eerste Minister van Suid-Afrika was die regeringshoof van Suid-Afrika van 1910 tot 1984.

Suid-Afrika het in daardie tydperk die Britse grondwetlike model gevolg, waar die staatshoof (die Goewerneur-generaal van Suid-Afrika tot 1961 en die Staatspresident van Suid-Afrika daarna) seremonieel en bo die partypolitiek verhewe was, terwyl die regeringshoof 'n politieke leier was. Die eerste minister is deur die staatshoof aangestel, maar in die praktyk was hy altyd die hoof van die politieke party of koalisie met die meerderheid van die setels in die parlement. Die ampte van staatshoof en regeringshoof is in 1984 saamgesnoer en die amp van Eerste Minister afgeskaf nadat 'n nuwe grondwet aangeneem is en die driekamerparlement ingevoer is.

Eerste Minister Van Suid-Afrika
Wapen van Suid-Afrika (1932–2000)

Lys van Eerste Ministers van Suid-Afrika (1910–1984)

    Partye

██ Suid-Afrikaanse Party ██ Verenigde Party ██ Nasionale Party

# Naam
(Geboorte–Dood)
Portret Ampsaanvaarding Amp verlaat Verkies
(Parlement)
Party
1 Louis Botha
(1862–1919)
Eerste Minister Van Suid-Afrika  31 Mei 1910 27 Augustus 1919 1910 (1)
1915 (2)
Suid-Afrikaanse Party
2 Jan Christian Smuts
(1870–1950)
Eerste Minister Van Suid-Afrika  3 September 1919 30 Junie 1924 — (2)
1920 (3)
1921 (4)
Suid-Afrikaanse Party
3 Barry Hertzog
(1866–1942)
Eerste Minister Van Suid-Afrika  30 Junie 1924 5 September 1939 1924 (5)
1929 (6)
1933 (7)
1938 (8)
Nasionale Party
(tot 1934)
Verenigde Party
(vanaf 1934)
(2) Jan Christian Smuts
(1870–1950)
Eerste Minister Van Suid-Afrika  5 September 1939 4 Junie 1948 — (8)
1943 (9)
Verenigde Party
4 Daniël François Malan
(1874–1959)
Eerste Minister Van Suid-Afrika  4 Junie 1948 30 November 1954 1948 (10)
1953 (11)
Nasionale Party
5 Johannes Gerhardus Strijdom
(1893–1958)
Eerste Minister Van Suid-Afrika  30 November 1954 24 Augustus 1958 — (11)
1958 (12)
Nasionale Party
6 Hendrik Verwoerd
(1901–1966)
Eerste Minister Van Suid-Afrika  2 September 1958 6 September 1966 — (12)
1961 (13)
1966 (14)
Nasionale Party
7 John Vorster
(1915–1983)
Eerste Minister Van Suid-Afrika  13 September 1966 2 Oktober 1978 — (14)
1970 (15)
1974 (16)
1977 (17)
Nasionale Party
8 Pieter Willem Botha
(1916–2006)
Eerste Minister Van Suid-Afrika  9 Oktober 1978 14 September 1984 — (17)
1981 (18)
1984 (19)
Nasionale Party

Sien ook

Tags:

Goewerneur-generaal van Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse staatshoofdeStaatspresident van Suid-AfrikaSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Dooie SeeGroot DepressiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWaterkringloopSuid-Afrikaanse GrensoorlogSwart menseNarsismeJan BloukaasSan FranciscoKnopiespinnekopOrale seksBayer 04 LeverkusenPornhubWaterbesoedelingSlawernyQuebecIsraelUitwerking van klimaatsveranderingBuffelResensieBipolêre gemoedsteuringRon Thompson (akteur)Nic de JagerDiatomiese molekuulChris HaniSlag van BloedrivierCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaRuhan du ToitChristendomMaagdelikheidBasisinkomsteRymGeslagsgelykheidAngssteuringSoweto-opstandProstaatkankerPieter DuvenageInsekByvoeglike naamwoordPrince Alfred HamletMondJoe NiemandTropiese sikloonLys van elemente volgens simboolGroepsgebiedewetSeksueel oordraagbare infeksieVingerseksLionel PetersonBreinvliesontstekingSendelingposisieVeelrassige pornografieSarah Rose KarrKameelperdDulcie van den BerghKriekMeningsverskil oor aardverwarmingPlae van EgipteBernice WestProteïenRooms-Katolieke KerkGewone janfrederikDeelwoordLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandMisdaadAfrikaanse TaalmonumentVryheidsdagWayde van NiekerkBeurtkrag20ste eeuVerkoueMierDepressie (gemoedstoestand)LatynWaterbesparing in Suid-AfrikaLeier🡆 More