Mexicali

Mexicali (, Spaans: Ciudad de Mexicali) is die hoofstad en tweede grootste stad van die Meksikaanse deelstaat Baja California ná Tijuana, die elfde grootste stad van Meksiko en is op 14 Maart 1903 deur Agustín Sanginés gestig.

Die stad het 'n bevolking van 936 145 en van 1 155 399 in die metropolitaanse gebied Mexicali/Calexiko in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 9 638,45 km².

Mexicali
Mexicali

Kaart Wapen
Mexicali
Mexicali
Vlag
Mexicali
 Land Vlag van Meksiko Meksiko
 Deelstaat Mexicali Baja California
 Koördinate 32°40′N 115°28′W / 32.667°N 115.467°W / 32.667; -115.467
 Gestig op 14 Maart 1903
 Oppervlakte:  
 - Totaal 9 638,45 vk km
 Hoogte bo seevlak 3 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 936 145
 - Bevolkingsdigtheid 9 712/vk km
 - Metropolitaanse gebied 1 155 399
 Tydsone PST (UTC -8)
 Somertyd PDT (UTC -7)
 Klimaat  
 - Tipe Subtropiese klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 22,1 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie 9,5 / 37,2 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 74,5 mm
 Burgemeester Francisco Padilla
 Amptelike webwerf mexicali.gob.mx
Mexicali
Lugfoto van Calexiko (onderkant) en Mexicali (bokant) by nag.
Mexicali
Die katedraal van Nuestra Señora de Guadalupe.

Die naam van die stad bestaan uit Mexiko en Californie soos die susterstad Calexiko in Kalifornië in die Verenigde State van Amerika. Mexicali is geleë digby die Coloradorivier naby die skiereiland Neder-Kalifornië aan die grens tot die Amerikaanse deelstaat Kalifornië net oos van San Diego en Tijuana, asook net suidwes van Phoenix, Arizona. Net suidoos mond die Coloradorivier in die Golf van Kalifornië uit.


Vlag van Meksiko Hoofstede van Meksiko Wapen van Meksiko
HoofstedeAguascalientes • Campeche • Chetumal • Chihuahua • Chilpancingo • Colima • Cuernavaca • Culiacán • Durango • Guadalajara • Guanajuato • Hermosillo • La Paz • Mérida • MexicaliMonterrey • Morelia • Oaxaca • Pachuca • Puebla de Zaragoza • Querétaro • Saltillo • San Luis Potosí • Tlaxcala • Tepic • Toluca • Tuxtla Gutiérrez • Victoria • Villahermosa • Xalapa • Zacatecas

Tags:

14 Maart1903Baja CaliforniaDeelstate van MeksikoMeksikoSpaansTijuana

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KindermishandelingPoesAsiëMaatskaplike verantwoordelikheidOligopolieSuiwelprodukPiesangVingerseksJohann de LangeSwemWortelNasionale lied van Suid-AfrikaVoortrekkermonumentKlimaatsverandering in Suid-AfrikaEllipstekenDubbelpuntGesondheidPenisLeestekenRob HersovEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSeptimius AwardsHoofstadKatKolorektale kankerSteenkool in Suid-AfrikaLionel PetersonYsterVryheidsmanifesGriekse teaterNagmaalHulpwerkwoordEuropaHartaanvalBrandmondsindroomHolocaustWeervoorspellingRacheltjie de BeerSelfstandige naamwoordBetonBrongitisJo BlackKletsrymGraaff-ReinetBelastingEjakulasieProteïenKrieketResensieKameelperdDundermDuitslandDachshundKrampSkoolElana AfrikaDelft, KaapstadSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureJan van TonderSiya KolisiKevin RuddMangelontstekingRassismeNieuwoudtvilleHoofpynShakaSjimpanseeMaagDierNG gemeente MurraysburgJaco JacobsVarkSpeelkaartAfrikaanse naguil🡆 More