Neder-Kalifornië

Neder-Kalifornië (Spaans: Baja California) is 'n nou, bergagtige en woestyne skiereiland in die weste van Meksiko met 'n lengte van 1200 km en 'n breedte tussen 80 en 220 km.

Die skiereiland word in die weste en suide van die Stille Oseaan, in die ooste van die Golf van Kalifornië, in die noordooste deur die Coloradorivier van die deelstaat Sonora en in die noorde deur Kalifornië begrens.

Neder-Kalifornië
Ligging van Neder-Kalifornië in die weste van Meksiko
Neder-Kalifornië
Satellietbeeld van Neder-Kalifornië en die Golf van Kalifornië

Sedert die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog van 1848 maak (Opper-)Kalifornië deel uit van die Verenigde State van Amerika. Op die skiereiland is die twee Meksikaanse deelstate Baja California en Baja California Sur geleê. Die grootste stede is Tijuana in die noordweste en Mexicali in die noordooste aan die grens met Kalifornië. In die noordooste vloei die Coloradorivier in die Golf van Kalifornië in.

Tags:

ColoradorivierGolf van KaliforniëKaliforniëMeksikoSkiereilandSonoraSpaansStille Oseaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Selfstandige naamwoordToringDie Stem van Suid-AfrikaHaasLenteKnysnaEskomPirow BekkerRooibloedselVigsKinderregteNaaldekokerVerkleurmannetjieSteve BikoDagboekHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAartappelSpeelkaartAarverkalkingRekeningkundeVerlede tydPrimêre sektor van die ekonomieAsiëApostoliese GeloofsendingPolisieKlinkerDuitsVaginaKonsentrasiekampAB de VilliersBysteekTuberkuloseKultuurDeelwoordWapen van Suid-AfrikaJan-Willem BreureAustraliëSanskritAfro-AmerikanersWet op NaturellengrondXhosaResensieSoogdierSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Onderhandelinge om apartheid te beëindigGeskiedenis van AfrikaansPlae van EgipteNarsismeBeaufortskaalKolorektale kankerElektrisiteitRenaissanceMetaalBloedsomloopstelselNagmaalLieweheersbesieNatuurAkkedisKoperMusiekBeesHomofoonNelson MandelaSirkelWoordeboek van die Afrikaanse TaalTswanaRivierBesnydenisGedigTransatlantiese slawehandelDirekte en Indirekte redeBernice West🡆 More