Messier 91: Sterrestelsel

Messier 91 of M91 (ook bekend as NGC 4548) is ’n staafspiraalsterrestelsel in die sterrebeeld Berenike se Hare.

Dit is sowat 63 miljoen ligjare van die Aarde af en is deel van die Virgo-sterrestelselswerm.

Messier 91
Messier 91: Sterrestelsel
Soort stelsel Spiraalsterrestelsel
Sterrebeeld Berenike se Hare
Tipe SBb(rs)
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 12h 35m 26,4s
Deklinasie +14º 29' 47"
Skynmagnitude 11
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 63 miljoen
Skynbare grootte  5,4 × 4,3 boogminute
Ander name M91, NGC 4548, UGC 7753, PGC 41934
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

M91 is die laaste van ’n groep van agt newels wat Charles Messier in 1781 ontdek het. Oorspronklik was M91 nie in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe nie weens ’n fout deur Messier, en dit was eers in 1969 dat die amateur-sterrekundige William C. Williams besef het M91 is NGC 4548, wat in 1784 deur William Herschel gedokumenteer is.

Verwysings

Eksterne skakels

12h 35m 26.4s, +14° 29′ 47″

Tags:

AardeBerenike se HareLigjareSpiraalsterrestelselSterrebeeldVirgo-sterrestelselswerm

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KolitisKanadaDuitse WikipediaSpinnekopEvangelieSelfoonKoorsAustraliëPalmsondagFraktuurHentaiLongontstekingRugbyURITropiese sikloonMacauGeloftedagLiewe HeksieLys van bekende Suid-AfrikanersSeekoeiTaalwetenskappeThe GuardianKrokus Stadsaal-aanvalLianie MayTongaKwartêrParkinson se siekteInfeksieMonargie van die Verenigde KoninkrykBosluisbytkoorsColombiaTang-dinastieLatynVatikaanstadRenteMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaBen Gurion Internasionale LughaweEngelsHenri MoissanWaldemar SchultzOeigoereAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeNatuurbewaringCharles DickensNederduitsch Hervormde KerkEmmy ClarkePankreasZuurbekomOnse VaderAlex KrizhevskyKroonprinses van DenemarkeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024FAK-sangbundelJan BlohmWes-GhatsF.W. de KlerkGoddelike KomedieDiepaartromboseJohannes KerkorrelLys van Suid-Afrikaanse skrywersNamur (provinsie)NAVOThys die BosveldklongHoenderrasseTransvaalMeervoudKameelperdYouTubeAntoniemDominikaPornografiese akteurEdmund HillarySlukdermAlexander Strachan🡆 More