Mbulaeni Mulaudzi

Mbulaeni Mulaudzi (8 September 1980 – 24 Oktober 2014) was 'n Suid-Afrikaanse 800 m atleet.

Hy was 'n wêreldkampioen en Olimpiese silwermedaljewenner. Hy het die binnenshuise wêreldtitel in 2004 verower en die buitenshuise titel in 2009. Hy het sy silwermedalje tydens die Olimpiese Somerspele 2004 verower. Mulaudzi het by die openingseremonie die Suid-Afrikaanse vlag gedra. Hy was ook die Statebondspele-kampioen van 2002.

Mbulaeni Mulaudzi
Mbulaeni Mulaudzi in 2008

Hy is in 2014 op 34-jarige leeftyd in 'n motorongeluk naby Witbank, Mpumalanga, oorlede.

Titels

  • Wêreldkampioen 800 m - 2009
  • Binnenshuise Wêreldkampioen 800 m - 2004
  • Gemenebeskampioen 800 m - 2002
  • Suid-Afrikaanse kampioen 800 m - 2001, 2002, 2003, 2005, 2006
  • Afrika-jeugkampioen 800 m - 1999

Persoonlike rekords

    Opelug
Item Tyd Datum Plek
800 m 1.42,86 6 September 2009 Rieti
1000 m 2.15,86 (SA rekord) 7 Augustus 2007 Stockholm
1500 m 3.38,55 6 Februarie 2009 Durban
    Binnenshuis
Item Prestasie Datum Plek
800 m 1.44,91 (nat. rek) 9 Maart 2008 Valencia

Eerbetonings

Mulaudzi is met die Orde van Ikhamanga in 2015 postuum bekroon.

Verwysings

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Hezekiél Sepeng
Vlagdraer vir Mbulaeni Mulaudzi  Suid-Afrika
Athene 2004
Opgevolg deur
Natalie du Toit

Tags:

Mbulaeni Mulaudzi TitelsMbulaeni Mulaudzi Persoonlike rekordsMbulaeni Mulaudzi EerbetoningsMbulaeni Mulaudzi VerwysingsMbulaeni Mulaudzi Eksterne skakelsMbulaeni Mulaudzi1980201424 Oktober8 SeptemberOlimpiese Somerspele 2004StatebondspeleSuid-AfrikaVlag van Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NierLys van myne in Suid-AfrikaAnale kankerInfeksieWaterpokkiesDialoog in fiksieGasElandréYouTubeHartOnderhandelinge om apartheid te beëindigKankerThys die BosveldklongMusiekVoyeurismeXhosaSeksposisieKinderregteGetalMynbouCurly HowardBruin huisslangStedelike hitte-eilandSuid-Afrikaanse randEugenetikaInligtingSpelerposisies in rugbyBipolêre gemoedsteuringKatSendelingposisieGemeenskapVergelykings (taalkunde)NagmaalBruto binnelandse produkVersamelnaamLaeveldJohan VorsterGedigVaalrivierSpeelkaartWatersuiweringWerkwoordKaapstadse waterkrisis 2015-2018Impakte van toerismeCremonaAnneli van RooyenXhosasNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMobutu Sese SekoKarnivoorNelson MandelaDepressie (gemoedstoestand)DokterRegverdige handelEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMiddelmisbruikRookgewoonteKrieketBruce FordyceWeer (meteorologie)Bedryfstelsel (inligtingstegnologie)Pussy RiotNetbalBosvarkHoenderOorkruipersIndustriële RevolusieHamburgerMeningsverskil oor aardverwarmingKrokodilGroot GatBronsMarsTsongaNatriumEkonomie van Suid-Afrika🡆 More