Manie Van Der Schijff Botaniese Tuin

Die Manie van der Schijff Botaniese Tuin is in 1934 gevestig en word deur die Universiteit van Pretoria onderhou en bestuur.

Alhoewel die tuin aanvanklik gevestig is vir navorsing en die bewaring van inheemse plante, is dit ook vir die algemene publiek oop.

Manie Van Der Schijff Botaniese Tuin
Jozinibroodbome in die tuin
Manie Van Der Schijff Botaniese Tuin
Die reënwateropgaringstuin is in 2012/13 geïnstalleer

Reeds in 1924 is enkele bruidsbossoorte vir navorsingsdoeleindes op die kampus aangeplant. In die 1930's was Berend Elbrecht se entoesiasme en passie vir Suider-Afrikaanse flora egter die dryfveer vir die aanplanting van ’n aantal bome en broodbome tydens sy dienstermyn. In 1986 is die bydraes van Manie van der Schijff vereer deur die tuin na hom te vernoem. Die inhoud en aktiwiteite van die tuin word deur ’n komitee bepaal en uitgevoer. Sowat 4 000 plantspesies en kultivars is op sowat 3,5 ha van die weskampus te vinde.

Gestelde doelwitte van die tuin sluit in bewusmaking van Suider-Afrikaanse flora deur die opbou en verspreiding van botaniese kennis, die verskaffing van plantmateriaal vir opvoeding en navorsing, die versameling en kweking van skaars spesies en navorsing oor Suider-Afrikaanse plantsoorte wat tuinboukundige potensiaal inhou.

Kyk ook

Verwysings

Eksterne skakels

28°13′44″E / 25.75194°S 28.22889°O / -25.75194; 28.22889

Tags:

Universiteit van Pretoria

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WebblaaierBoelieryBestorming van die Verenigde State Kongresgebou in 2021EierstokApostoliese GeloofsbelydenisLatynMynbouEienaamRacheltjie de BeerEnsiklopedieLidwoordOmtrek, oppervlakte en volumeLettergreepOppervlakteTuisnywerheidErtjieMuishondVoegwoordNatuurbewaringNoord-KaapLabia (geslagsdele)KoringAngolaBaarmoederBorskankerBeurtkragVenesiëDieregeluideAfrikaanse WikipediaBloemfonteinRivierGroot GatDokterVingerseksVeeartsAt BothaPornografiese subgenresSlag van BloedrivierHartversakingJavaScriptSmolenskGewone tarentaalGetalTropiese sikloonWikiWerkwoordLuiperdBruin huisslangKameelperdMiljardLemoenBlackie Swart (sanger)EugenetikaVulkaanWiki CommonsEgipteKoperZack du PlessisPeach van PletzenReg tot ‘n gesonde omgewingRichard GaddSeisoenSteve HofmeyrBTWLys van kinderspeletjiesAalwynXHTMLWet op Bantoe-onderwysVaginaRatelOlimpiese SpeleNatuurrampDoziKinkhoesJagluiperd🡆 More