Jozinibroodboom: Sikadeespesie

Die Jozinibroodboom (Encephalartos senticosus) is 'n spesie van die genus Encephalartos.

Jozinibroodboom
Jozinibroodboom: Verspreiding en habitat, Identifikasie, Sien ook
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie:
E. senticosus
Binomiale naam
Encephalartos senticosus
Vorster, (1996)

Verspreiding en habitat

Die plant kom op die kruin van die Lebomboberge voor vanaf Jozini, noordwaarts tot net verby Siteki in Eswatini. Die plant groei vinnig en word tot 4 m hoog. Dit groei in goedgedreineerde grond, verkies sonlig en gedeeltelike skadu areas. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.

Identifikasie

Die plant was eers saam met E. lebomboensis as een spesie beskou, maar word sedert 1996 as 'n aparte spesie gelys. Die plant se FSA-nommer is 8. In Engels staan die broodboom as die Lebombo cycad bekend.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Jozinibroodboom Verspreiding en habitatJozinibroodboom IdentifikasieJozinibroodboom Sien ookJozinibroodboom VerwysingsJozinibroodboom BronneJozinibroodboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koos du PlessisLyfstraf in skoleKlimaatveranderingJohan BadenhorstIsraelBateSwartrenosterBosluisbytkoorsChristendomCristiano RonaldoSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulturePesachSwartkwasmuishondGianna MichaelsDuitse maselsJagluiperdGriepKultuurVaginale kankerLys van Afrikaanse rolprenteDiskriminasieCradock-4MeeueDemokratiese Republiek die KongoMisdaadromanHaasHartKolitisTaalNiemetaalByung-Chul HanKatjiePolisieBybelKoperTrigeminale neuralgieAfrikaanse TaalmonumentJapie GreylingMotorvoertuigWolfKaapstadse waterkrisis 2015-2018JansenvilleLys van Afrikaanse televisiereekseDie Stem van Suid-AfrikaBrandbergOmtrek, oppervlakte en volumeTuberkulosePaasfeesNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyJohannesburgEweknienetwerkSeksualiteitStadOrale seksJoodse kalenderMuishond16 NovemberBestaansboerderySout (chemiese stof)KortverhaalC. Louis LeipoldtViëtnamDroomJan-Willem BreureChristiaan Frederik BeyersNaaldekokerLeenwoordNederlandHoopWaarheid-en-versoeningskommissieAsemhaling🡆 More