Noordwes-Universiteit Botaniese Tuin

Die Noordwes-Universiteit Botaniese Tuin in Potchefstroom lê hom toe op plante van belang vir studie- en navorsingsdoeleindes en natuurbewaring.

Die meerderheid plante is inheems, maar uitheemse plante van medisinale, opvoedkundige en botaniese belang is wel aangeplant. Die tuin is 3 ha groot en is in 1982 vir die publiek oopgestel.

Noordwes-Universiteit Botaniese Tuin
Die Noordwes-Universiteit Botaniese Tuin

Bibliografie

  • www.nwu.ac.za

27°05′43.19″O / 26.6819472°S 27.0953306°O / -26.6819472; 27.0953306

Tags:

PotchefstroomUitheemse plante

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989LeeudoringstadMorfologie (taalkunde)SeevlakSimfonie-orkesVoëlKookpuntWes-Germaanse taleBloemfonteinPriemgetalWoudLys van Kaapstad se voorstedeNatriumsuperoksiedEngelandAdolf HitlerHoofpynTrappe van vergelykingGlobaliseringSout (chemiese stof)EmosieMantisBreinvliesontstekingFrankrykNagmaalTierLys van argaïsmesTydsoneTuberkuloseRooikatDuitse maselsAlliterasieLugbesoedelingBobby van JaarsveldHomoseksualiteitCarike KeuzenkampTaalPieter PieterseHarry Herbert CrosbyMynbouSeksueel oordraagbare infeksiePizzaSatanismeWet op NaturellengrondWeefselKoekie (rekenaarwetenskap)HindoeïsmeVlinderVisMeerKATOnse VaderKonsonantBevolkingsafnameWiskundige terminologieVulkaanGeografie van Suid-AfrikaWoordeboekBesoedelingVitamienNasiebouPersoon (taalkunde)DiarreeUitwerking van klimaatsveranderingInvloed van vigs op die ekonomieMenstruasieWieg van die MensdomBernice WestKonsentrasiekampFrederik Willem de KlerkViëtnamoorlogSeksuele penetrasieKindermishandelingDiepaartromboseApartheid🡆 More