Kultivar: Plant of plantgroep geselekteer vir sekere eienskappe

’n Kultivar is ’n variëteit van ’n plantsoort wat deur die mens geteel of geselekteer is en nie in die natuur aangetref word nie.

Gewilde sierplante vir die tuin soos rose, kamelias, affodille, bergrose en asaleas is kultivars wat deur versigtige seleksie of teling gekweek is vir die blom se kleur of vorm. Voedselgewasse is ook meestal kultivars wat geselekteer is vir eienskappe soos groter oeste, smaak en weerstand teen siektes. In die houtbedryf word bome geplant wat geselekteer is vir die hoeveelheid en gehalte hout wat dit lewer.

Kultivar: Beskrywing, Kultivarnaam, Verwysings
Osteospermum 'Pink Whirls' is ’n kultivar wat geselekteer is vir sy kleurryke blomme.

Beskrywing

Die term "kultivar" is ’n samesmelting van die Engelse woorde "cultivated" en "variety". ’n Kultivar verskil van ’n variëteit en verskillende reëls word toegepas by die naamgewing.

Die internasionale vereniging vir die beskerming van nuwe variëteite plante (UPOV – Frans: Union internationale pour la protection des obtentions végétales) bied regsbeskerming aan mense en organisasies wat nuwe kultivars vir die handel bekend stel. UPOV vereis dat ’n kultivar eiesoortig, eenvormig en stabiel is. Om eiesoortig te wees, moet dit eienskappe hê wat maklik onderskeibaar is van ander bekende kultivars. Om eenvormig en stabiel te wees, moet dit hierdie eienskappe behou wanneer dit herhaaldelik voortgeplant word.

Kultivarnaam

’n Kultivar kry ’n spesifieke naam: dit bestaan uit die wetenskaplike naam, gevolg deur die kultivarnaam in enkel-aanhalingstekens. Die naam van die King Edward-aartappel is byvoorbeeld Solanum tuberosum 'King Edward'.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Kultivar BeskrywingKultivar naamKultivar VerwysingsKultivar Eksterne skakelsKultivarAffodilKameliaPlantRoosVariëteit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KameelPikkewynBeenbreuke en ontwrigtingsChemiese elementHolocaustGrondsoorteKasteel die Goeie HoopGenadedoodAborsie in Suid-AfrikaLys van Griekse mitologiese figureSelfmoordGemeenskapsorganisasieDataverwerkingSikloonLewerVrymesselaryNierAfrikaanse TaalmonumentWikimedia-stigtingSlag van Cuito CuanavaleSendelingposisieAfleiding (taalkunde)FisioterapieKernkragVaginale kankerNedersettingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKuberkrakerEekhoringVerenigde State van AmerikaHeupvervangingVraag en aanbodKunsmatige algemene intelligensieWet op Bantoe-onderwysTropiese sikloonSwartwitpensCristiano RonaldoTradisionele literatuurAborsie2024 Chinese Grand PrixLyfstraf in skoleTandbederfAngssteuringSoogdierRoossenekalKameelperdMusiekMagnetismeLys van Afrikaanse televisiereekseWeer (meteorologie)Bernice WestTatoeëermerkKrokodilPeach van PletzenPad na jou hartHelga UysNarsismeReg tot ‘n gesonde omgewingWoordeboek van die Afrikaanse TaalPersoonlikheidMosesCheslin KolbeArabiesReënJan de WetGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaStaalGrondwet van Suid-AfrikaWynand StrydomSeksuele stimulasiePsigopatieWaterkringloopBelastingDieretuin🡆 More