Ouhout

Die Ouhout (Leucosidea sericea) is 'n boom wat in die oostelike gedeelte van Suid-Afrika voorkom, maar nie aan die kus nie.

Die naam is afgelei van die hout van die boom wat stadig brand, soos ou verrotte hout. Die boom het kwasterige en verdraaide stamme.

Ouhout
Ouhout
Leucosidea sericea
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Rosoideae
Tribus:
Sanguisorbeae
Subtribus:
Agrimoniinae
Genus:
Leucosidea

Spesie:
L. sericea
Binomiale naam
Leucosidea sericea
Eckl. & Zeyh.
Ouhout
Blomme en blare van 'n ouhout in Johannesburg.

Dit is inheems aan Zimbabwe en Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap, Vrystaat, Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes voor. Op die SANBI-rooilys word dit as 'veilig' gelys.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Ouhout Sien ookOuhout BronOuhout VerwysingsOuhout Eksterne skakelsOuhout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerkleinwoordAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidStilleweStadNatuurlike hulpbronMynbouSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieSenuweestelselErfenishulpbronAtoomInligtingNiemetaalAkademiaTrappe van vergelykingNetbalVulkanismeGawes van die Heilige GeesWebwerfHernubare energieKoolhidraatMagsverheffingKindersiektesFrankrykSlawernyWikiquoteCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGrondwet van Suid-AfrikaArmoedeverligtingWolkPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaRob HersovLys van Afrikaanse rolprenteDoopMiskruierProteaNoordwesChatGPTOu Apostoliese KerkAntoniemVratStollingsgesteenteKrieketMangelontstekingSlag van Cuito CuanavaleInstagramWaterbesoedelingMikro-ekonomieMisdaadSilwerDepressie (gemoedstoestand)VersamelnaamBruin huisslangLionel PetersonRobert SobukweEkonomieEkonomie van Suid-AfrikaAnilingusLondenLys van Afrikaanse skrywersYsterNamakwalandSonnestelselRugbySuid-Afrikaanse ReserwebankKoue OorlogBloutongsiekteOorstromingMartin Luther King jr.HoofstadWilna SnymanKinderregteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994HeupTierNederduitse Gereformeerde KerkHartseerRookgewoonte🡆 More