Rosaceae is die roos-familie wat hoort tot die orde Rosales.
Hierdie familie sluit die genus Rosa in, een van die bekendste plante op aarde. Ander lede van die familie is die: appel, perske, pruim, nektarien, appelkoos, amandel, kersie, kweper en aarbei. Al die plante is afkomstig vanaf die Noordelike halfrond. Daar hoort 3000 spesies tot die familie waarvan 120 in Suider-Afrika voorkom en slegs sewe is bome.
Rosaceae | |
---|---|
Blom van Rosa arvensis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Rosales |
Familie: | Rosaceae Juss. |
Subfamilies | |
| |
Verspreiding | |
Sinonieme | |
|
Daar is 110 genera wat tot die familie hoort:
Van die Suider-Afrikaanse spesies is:
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Rosaceae, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.