Ouhout

Die Ouhout (Leucosidea sericea) is 'n boom wat in die oostelike gedeelte van Suid-Afrika voorkom, maar nie aan die kus nie.

Die naam is afgelei van die hout van die boom wat stadig brand, soos ou verrotte hout. Die boom het kwasterige en verdraaide stamme.

Ouhout
Ouhout
Leucosidea sericea
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Rosoideae
Tribus:
Sanguisorbeae
Subtribus:
Agrimoniinae
Genus:
Leucosidea

Spesie:
L. sericea
Binomiale naam
Leucosidea sericea
Eckl. & Zeyh.
Ouhout
Blomme en blare van 'n ouhout in Johannesburg.

Dit is inheems aan Zimbabwe en Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap, Vrystaat, Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes voor. Op die SANBI-rooilys word dit as 'veilig' gelys.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Ouhout Sien ookOuhout BronOuhout VerwysingsOuhout Eksterne skakelsOuhout

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlavierSuid-Afrika-WetGevolge van aardverwarming op oseaneWoudSamestellingJacques LootsHartDiamantMaagsweerBorskankerHannes van WykRobbeneilandRymMarsDriehoekPriemgetalGordelroosMangelontstekingVermenigvuldigingAnilingusVersoeningsdagJaarGautengAnrich HerbstHokkieAsiëSelfmoordJak de PriesterImmunologieHidroëlektrisiteitVoorsetselTsoenamiBlourokkeSlag van BloedrivierStokely CarmichaelSeksismeSokkerLionel MessiIndustriële RevolusieGroepsdrukAntisemitismeMaroela MediaLongHemelvaartsdagKaapse VlaktePaasfeesPankreasCleopatra VIIBosluisbytkoorsHomoniemBevolkingVaste stofEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaEjakulasieRugbyWaterbesoedelingChristendomViëtnamoorlogOmtrek, oppervlakte en volumeErfenisdag (Suid-Afrika)WaterstofBeeldspraakSkrywerEngelsSkisofrenieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Anglo-BoereoorlogLys van nedersettings in Suid-AfrikaToerismeChemiese elementSoutsuurHector PietersonWoordeskatDomkragKlankverskynselsKaliumOranjerivier🡆 More