Laurynas Gucevičius

Laurynas Gucevičius

Litause argitek


Poolse naam

Wawrzyniec Gucewicz


Argitektoniese stroming
Klassisisme


Beduidende werke

Laurynas Gucevičius
Katedraal van Vilnius

Laurynas Gucevičius
Biskoplike somerpaleis in Verkiai

Laurynas Gucevičius
Raadsaal van Vilnius

Laurynas Gucevičius
Woonhuis in Vokiečių gatvė, Vilnius


Gedenktafels en monumente

Laurynas Gucevičius
Universiteit van Vilnius

Laurynas Gucevičius (soms ook Laurynas Stuoka-Gucevičius, * 5 Augustus 1753 in Migonys naby Kupiškis, † 21 Desember 1798 in Vilnius) was 'n beduidende 18de eeuse argitek in die Pools-Litause Gemenebes. In Litaue word hy as die eerste belangrike inheemse argitek en beduidendste verteenwoordiger van die plaaslike Klassisistiese boukuns beskou.

Gedurende sy jeug het hy reise na Italië, Frankryk (Parys) en ander Wes-Europese lande onderneem. Hier het hy ook argitektuur by die befaamde Neo-klassisistiese Franse boumeesters Jacques-Germain Soufflot en Claude Nicolas Ledoux gestudeer. Gucevičius is later as professor by die Jesuïete-akademie in Vilnius aangestel, die historiese voorloper van die Universiteit van Vilnius.

Gucevičius se bekendste werke sluit die Katedraal van Vilnius, die raadsaal en die biskoplike somerpaleis in Verkiai in. Kenmerkend vir sy boustyl is die monumentaliteit van vorme en volume, die harmonie met die omgewing en sy merkwaardige gebruik van antieke argitektoniese vorme.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Angolese BurgeroorlogFinale OplossingWiskundige terminologieLeonardo da VinciMurunwa MakwarelaVormSanskritOseaanAfrikaansRoofdierNederlandsErektiele disfunksieSlawernyBeurtkragInflasieErica BoyerJansenvilleVrouYslandKondensasieSeksposisieGeslagKhoikhoiAtriale fibrillasieLettergreepAvbobMiddelmisbruikPornhubBosbokLys van Suid-Afrikaanse skrywersWortelVerlede tydMonopolieKweekhuiseffekKappie (skryfteken)XhosaElektrolietJode in Suid-AfrikaPlantGriepKinkhoesSeksuele opwekkingVlag van Suid-AfrikaGeografie van Suid-AfrikaBruto binnelandse produkTemperatuurBynierHokkieUnited Democratic FrontRooikatKlavierMenslike seksuele gedragNatuurlike hulpbronKameelperdMetafoorBelastingApartheidVoornaamwoordSias ReineckeRoesHadedaRooipandaPornografieSonnestelselMikro-ekonomieSlag van BloedrivierBrongitisWater (molekuul)Menslike skeletElandréFacebookMigrasie van voëlsUniegebouMangelontsteking🡆 More