Kuifkopdobbertjie

Die kuifkopdobbertjie (Podiceps cristatus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël wat op groot mere en panne leef.

Dit maak ook af en toe nes in riviermondings en beskutte baaie. In Engels staan die voël bekend as die Great Crested Grebe.

Kuifkopdobbertjie
Kuifkopdobbertjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Podiceps
Spesie:
P. cristatus
Binomiale naam
Podiceps cristatus
Linnaeus, 1758

Identifikasie

Die voël is 45 tot 56 cm lank en weeg 500 tot 750 gram. Die voël is groot dobbertjie teenoor die ander spesies in die genus. Die volwasse voël het 'n kenmerkende donker dubbele kuif en kraag met rooibruin rande wat die kante van die kop omring. Die nie-broeiende voël se kraag is kleiner en ligter. Die jong voël het swart-en-wit gestreepte kop en het nie 'n kuif of kopkraag nie.

In vlug is lyk die voël lank en skraal die nek wat uitgestrek is en die bene wat agterna kom. Die vlerke is lank en dun met opvallende wit byslagvere en kleindekvere.

Fotogalery

Sien ook

Bron

Tags:

Kuifkopdobbertjie IdentifikasieKuifkopdobbertjie FotogaleryKuifkopdobbertjie Sien ookKuifkopdobbertjie BronKuifkopdobbertjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SASOLNeurenberg-verhoreKlein-KarooSpringbokkeSkoolRegverdige handelPornografieElana AfrikaEendbekdierStam (taalkunde)HindoeïsmeEkonomie van Suid-AfrikaEskomSuiwelprodukMantisBelastingLys van Afrikaanse rolprenteWiki CommonsDirekte en Indirekte redeUitwerking van klimaatsveranderingVoyeurismeSlimfoonRobbeneilandVlinderKewerLetterkundeAardverwarmingJeuksiekteLewerKweekhuisgasBloukraanvoëlKersfeesHeelgetalGeskiedenis van AfrikaansEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaVersoeningsdagMagnetismeMieliestronkKamoefleringGriepWatersuiweringLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHoenderKalenderOnderhandelinge om apartheid te beëindigKoerantDaggaJohnny RapidRooms-Katolieke KerkBeroerteAlliterasieWortelStereotipeTuberkuloseOorstromingVryheidsdagReënCurly HowardRekenaarMenslike seksuele gedragIntensiewe vormLiewe HeksieMaatskappyWiskundige terminologieArmoedeKitaarPaasfeesToringCleopatra VIIKletsrymAsiëTermietWes-Kaap🡆 More