Die Koninkryk Imerina, of Koninkryk Madagaskar (c.
1540-1897), was ’n voorkoloniale staat aan die kus van Suidoos-Afrika wat in die 19de eeu oor feitlik die hele moderne Madagaskar gestrek het. Dit het van Imerina, die sentrale hoogland van Madagaskar wat hoofsaaklik deur die Merina-volk bewoon is, na buite gestrek. Die spirituele hoofstad was Ambohimanga en die politieke hoofstad 24 km wes in Antananarivo, wat die hoofstad van die huidige Republiek Madagskar is.
| |||||
| |||||
Ligging van Madagaskar in Afrika. | |||||
Hoofstad | Antananarivo | ||||
Taal/Tale | Malgassies | ||||
Regering | Monargie | ||||
Monarg | |||||
- 1540-1575 | Andriamanelo (1ste) | ||||
- 1883–1897 | Ranavalona III (laaste) | ||||
Historiese tydperk | Voorkoloniaal | ||||
- Troonbestyging van koning Andriamanelo | 1540 | ||||
- Franse verowering | 1897 |
Die Merina-monarge wat in die 19de eeu oor Imerina geheers het, was die afstammelinge van ’n lang lyn Merina-koninklikes wat begin het by Andriamanelo, wat die koninkryk vermoedelik in 1540 gestig het.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Koninkryk Imerina, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.