Antananarivo

Antananarivo is die hoofstad en grootste stad van die eiland-land Madagaskar.

Dit het vroeër as onderskeidelik Tananarive en Tananarivo (tot 1975) bekend gestaan.

Antananarivo

Antananarivo
Kaart Wapen
Antananarivo
Antananarivo
Vlag
Antananarivo
 Land Vlag van Madagaskar Madagaskar
 Koördinate 18°56′S 47°31′O / 18.933°S 47.517°O / -18.933; 47.517
 Stigting 1625
 Oppervlakte:  
 - Totaal 88 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 276 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 710 236
 - Metropolitaanse gebied 1 613 375
 - Bevolkingsdigtheid 10 266/vk km
 Tydsone UTC +3

Die stad is op 'n rif in die oos-sentrale deel van die eiland geleë sodat daar letterlik 'n bodorp en 'n onderdorp is. Dit is op 'n hoogte van sowat 1350 m geleë. Die stad beskik oor 'n internasionale lughawe, spoorwegstasie en 'n universiteit wat in 1955 opgerig is.

Ekonomie

Die belangrikste bedrywe is tekstiele, tabak, leer en voedselverwerking.

Antananarivo 
'n Straat in Antananarivo

Besienswaardighede

Daar is twee katedrale – Anglikaans en Rooms-Katoliek, sowat vyftig kerke in die hele stadsgebied, die sogenaamde Queen's Palace en die Ambohitsorahitra-paleis. Daar is ook 'n kuns- en 'n argeologie-museum, die Zoma-mark, casino's, die Mohamasina-stadion en 'n perderesiesbaan.

Bevolking

Die Franse het die stad in 1885 in besit geneem. Indertyd was die bevolking van die stad reeds sowat 100 000. Die stad is ingrypend herontwerp sodat dit teen 1950 150 000 inwoners gehad het. Paaie is deur die hele stad gebou, trappe is gebou wat gebiede aangeskakel het wat te steil was om per pad te verbind en 'n gedeelte in die middestad is verfraai met wandelpaaie, terrasse, blombeddings en bome. Ná die land onafhanklik van Frankryk geword het in 1960 het die bevolking vinnig toegeneem tot 1,4 miljoen aan die einde van die twintigste eeu.

Eksterne skakel

Tags:

Antananarivo EkonomieAntananarivo BesienswaardighedeAntananarivo BevolkingAntananarivo Eksterne skakelAntananarivo1975HoofstadMadagaskar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse InkomstediensLys van myne in Suid-AfrikaKomplementêre kleureAfrikaanse naguilBTWBloeddrukNarsistiese persoonlikheidsteuringVoortrekkermonumentCurly HowardBywoordRugbyWeervoorspellingWetenskaplike klassifikasieSlangLys van chemiese elemente volgens atoomgetalViëtnamMarie AntoinetteWetenskapSwart menseTaalTrevor NasserKnysnaErfenisSeksposisieBruce FordyceSwawelDie Stem van Suid-AfrikaJosef StalinPuntWalvisKweekhuisgasKlimaatCleopatra VIIKersfeesSpysverteringstelselCradock-4XhosaJeuksiekteKasteel die Goeie HoopDelft, KaapstadLenteDuitslandArmoedeverligtingHorlosieSinsbouHondHoofstadSekondêre sektor van die ekonomieMorfologie (taalkunde)Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMynbouRuslandBeeldspraakAfrikanernasionalismeDermpoliepGroot vyfWerkersdagHeidelberg, GautengAkademiaMenstruasieOlifantWhatsAppThomas EdisonNasionale VrouemonumentBeesHeelgetalPankreasBeëdigde verklaringGemeenskapSebraVigsHerfsDemokrasieWiskundige terminologie🡆 More