Kleinskub-Sandspiering

Die Kleinskub-sandspiering (Parapercis robinsoni) is 'n vis wat in die westelike Indiese Oseaan voorkom en aan die ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by Algoabaai.

In Engels staan die vis bekend as die Smallscale sandperch.

Kleinskub-sandspiering
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Parapercis
Spesie:
P. robinsoni
Binomiale naam
Parapercis robinsoni
(Cuvier, 1829)

Voorkoms

Die vis se lyf is bruin aan die bokant wat 'n klomp vlekke insluit wat Y- of V-vormig is en die lyf is wit aan die onderkant, ook met 7 - 8 swarterige vlekke. Die pektorale vin se basis is swart met 'n vertikale wit lyn deur. Daar is swart kolle op die boonste en onderste gedeeltes van die stertvin se basis. Die vis het blou strepe tussen en onder die . Die vis word tot 30 cm groot.

Habitat

Die vis kom voor in sanderige of slikagtige bodems in water wat 6 – 55 m diep is.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Kleinskub-Sandspiering VoorkomsKleinskub-Sandspiering HabitatKleinskub-Sandspiering Sien ookKleinskub-Sandspiering BronKleinskub-Sandspiering Eksterne skakelKleinskub-Sandspiering

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerkoueLionel MessiLangste woordHidroulikaDermpoliepWatersuiweringMaselsBoerboelWapen van Suid-AfrikaWieg van die MensdomGoogle TranslatePaarl GimnasiumNatuurlike hulpbron7de LaanVerkleinwoordDonkieGeografie van Suid-AfrikaPotchefstroomOlimpiese SomerspeleProstaatkankerVerenigde KoninkrykNatuurbewaringSwaziJohn Samuel SchlesingerMonopolieBesproeiingDirekte en Indirekte redeOntdekking van goud in Suid-AfrikaWaterbesoedelingHage GeingobMandalaHondSosiale mediaYsterAbstraksie (rekenaarwetenskap)ShakaOu Apostoliese KerkSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Curly HowardDysselsdorpLys van elemente volgens simboolHomoniemSpysverteringstelselKontinentKolitisDroomSlag van BloedrivierHamburgerMickey MuisPersentasieMateriaalSikloonToerismeWerkloosheidArmoedeBeaufortskaalVlekvrye staalIngenieursweseCoca-ColaEkonomiese sektorSonkragLiewe HeksieSeksueel oordraagbare infeksieTswanaKaliumNG gemeente TheunissenAfrikaanse woordelys en spelreëlsJesus van NasaretStereotipeJazzEskomSuid-EuropaSanskritGasJagluiperdKoppelteken🡆 More